+20

Central 4U

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Central Road, Fish Hoek, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Central 4U bied selfsorgwoonstelle en dis ideaal geleë in die hartjie van die Vishoekvallei. Dit is stapafstand vanaf die gewilde Vishoekstrand en Boulders Beach en Kaappunt is ook naby.

Die woonstelle het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek. Handdoeke, beddegoed en tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien. Die eenhede word een keer 'n week skoongemaak.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 128 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Suzel S
Gesin met klein kinders
5.0
10/10 – Uitstekende verblyf! Ons het by Central4U in Vishoek gebly en dit was regtig puik akkommodasie – definitief waarde vir geld. Die plek is skoon...
Sien meer
Des 2025
Minky D
Besigheidsreis
5.0
Heerlik, rustig en gerieflik naby aan die strand. Ons het heerlik by Lucia gebly. Wonderlike gasvrou en heer. Ons plekkie was pragtig, netjies en pres...
Sien meer
Nov 2025
Paul W
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic accommodation. Our hosts were absolutely fantastic. Very helpful and informative regarding the accommodation. Would stay nowh...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Eureka V
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Gasvrye, behulpsame eienaars. Plek netjies. Parkering baie veilig. Kry wat hulle sê. Ons sal definitief weer daar gaan bly. Kostes baie bi...
Sien meer
Okt 2025
Wernher P
Saam met lewensmaat
5.0
Aangenaam. Alles wat jy nodig het, was daar. Baie gerieflik.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lucia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 128

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 4 Central Road, Fish Hoek, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Central 4U het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Central Road, Fish Hoek, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA1NDZjYTU4LTY1ZGQtNGJmOS04ODE1LTk5NTJkZWFlZWI4Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 128 5 1 5 4 Central Road Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.137389 18.43025

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang