Central Apartment @ Bismarck 5
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Bismarck Street, Bismarck Medical Centre, Swakopmund, Erongo Sien kaart
Beskrywing
Central Apartment @ Bismarck 5 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in die hartjie van Swakopmund en bied ontspannende, gerieflike verblyf aan gesinne en vriende.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en gaste deel 'n aparte badkamer met 'n stort. WiFi is beskikbaar.
Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV en 'n kombuis met 'n kombuishoekie. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea lei na 'n balkon. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Perfectstay Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 19
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Bismarck Street, Bismarck Medical Centre, Swakopmund, Erongo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Bismarck Street, Bismarck Medical Centre, Swakopmund, Erongo
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang