+32
Selfsorg in Die Boord

Central Stellenbosch Home

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Odille K
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Heerlik, veilig fantasties. Ons het so lekker gebly! Die huis was ruim, netjies, modern en het oorgenoeg slaapplek gehad vir al ons gaste. Die hoogtepunte was beslis die heerlike pizza-oond en swembad! Die gasheer was ook fantasties: vriendelik, behulpsaam en baie eerlik. Een van ons gaste het per ongeluk hul selfoon daar vergeet, en Wesley het gereël dat ons dit kon optel. Dit het regtig 'n goeie indruk gemaak. Ek kan hierdie plek beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Wesley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 7 500
per nag (plek vir 9)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 7 500
per nag (plek vir 9)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 7 500
per nag (plek vir 9)
Bespreek

54 Lovell Avenue, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc992ce8ae9e6be874207e7111576973aa5dc46cb5fa4ed33cecf59717952dfcc7f8ca32e621d204f29e872634e1944c3c4aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 500 per nag (plek vir 9) 1 5 1 5 54 Lovell Avenue Die Boord 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.9517183 18.8479966

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang