Central Stellenbosch Home
9 gaste
4 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 54 Lovell Avenue, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Central Stellenbosch Home is ideaal in Lovellaan in Die Boord, naby geriewe, insluitend restaurante, koffiewinkels, staproetes in die Stellenboschberge, 'n groot geriefsentrum en 'n hospitaal.
Dié huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die oorblywende slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed. Die tweede badkamer het 'n stort, terwyl die derde badkamer 'n bad en 'n stort het.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek, 'n binnebraai en 'n TV.
Daar is 'n ekstra elektrisiteitstelsel, buitebraai, 'n pizza-oond, parkeerplek vir 4 voertuite, ekstra parkeerplek en 'n swembad.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 54 Lovell Avenue, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
54 Lovell Avenue, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Sien kaart- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang