Beskrywing
Elke luukse kamer het ‘n koninggrootte-bed en ‘n en suite-badkamer met ‘n stort, bad, wasbak en toilet. Elke kamer het ook lugversorging, ondervloerse verhitting en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Bed en ontbyt. Gratis WiFi
Huisreëls
Die volledige bedrag word voor aankoms vereis en 'n 50% deposito word vir 'n voorlopige bespreking vereis.
Kinders van alle ouderdomme is welkom.
Kinders tussen 0 en 4 jaar bly gratis (maksimum 1 kind per kamer).
Kinders tussen 5 en 12 jaar bly teen die vaste tarief van R550 per kind per nag (maksimum 1 kind per kamer).
Kinders ouer as 13 jaar oud betaal die volwasse tarief.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié woonstel beskik oor 3 kamers met slaapplek vir 6. Die hoofslaapkamer het ‘n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het ‘n stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde kamer het elkeen 'n koningingrootte-bed, maar indien gaste 2 enkelbeddens verkies, kan dit so gereël word. Die kamers deel die tweede badkamer. Daar is ook 2 sitareas, ‘n eetarea, kombuis en ‘n TV met DStv. Daar is ook ‘n stoep met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg Gratis WiFi
Huisreëls
Die volledige bedrag word voor aankoms vereis en 'n 50% deposito word vir 'n voorlopige bespreking vereis.
Kinders van alle ouderdomme is welkom.
Kinders tussen 0 en 4 jaar bly gratis (maksimum 1 kind per kamer).
Kinders tussen 5 en 12 jaar bly teen die vaste tarief van R550 per kind per nag (maksimum 1 kind per kamer).
Kinders ouer as 13 jaar oud betaal die volwasse tarief.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
31 Boca Walk, John Vorster Drive, Centurion Residential Estate, Pretoria, 0169, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang