LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Centurion Golf Suites Boca Walk | LekkeSlaap
+36

Centurion Golf Suites Boca Walk

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Jan 2022 tot 31 Des 2022 gemaak.

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boca Walk 31, John Vorster-rylaan, Centurion Residential Estate, Pretoria, 0169, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 950 R1 365 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Centurion Golf Suites Boca Walk is die perfekte wegbreek vir sake- of aktiewe vakansiegangers. Hier bied ons luukse verblyf op die gesogte en veilige Centurion Residential Estate & Country Club wat sentraal vanaf al die groot sakekerns en winkelsentrums geleë is. Dit is net 20 minute se ry vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en 35 minute se ry vanaf Lanseria-lughawe.

Verblyf is beskikbaar in 7 luukse en suite-kamers wat gaste van rustige en gerieflike verblyf verseker. Die luukse kamers sluit ontbyt vir 2 gaste in. Centurion Golf Suites Boca Walk het 'n baie gewilde drieslaapkamerwoonstel met 2 badkamers. Dié woonstel kan as selfsorg of B&B bespreek word. Die eenhede is ideaal vir gaste wat vir lank saam reis.

Geriewe is ook beskikbaar vir sake-ontbyte, middagetes, aandetes, seminare en bekendstellings by die buiteklub langsaan. Daar is ook konferensiegeriewe, 'n 18 putjie-gholfbaan, dryfbaan, vyfysterbaan en tennis- en muurbalbane.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 13 resensies vir Centurion Golf Suites Boca Walk
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Boca Walk 31, John Vorster-rylaan, Centurion Residential Estate, Pretoria, 0169, Gauteng
  • Gaste dink Centurion Golf Suites Boca Walk het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 950
R1 950 R1 365
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 950
R1 950 R1 365
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boca Walk 31, John Vorster-rylaan, Centurion Residential Estate, Pretoria, 0169, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIwMjEyOGZkLWRiMmItNGQwMS05YThmLTFhNWI1MzA3MTI0Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 950, nou Vanaf R1 365  per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 31 Boca Walk John Vorster Drive, Centurion Residential Estate 0169 Gauteng 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -25.872095 28.204526
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!