4 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 13 Ratanga Road, Century City, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Century On Lake Apartment is 'n pragtige selfsorg-vakansiewoonstel wat in 'n veilige kompleks in die hartjie van Century City geleë is. Dit is ideaal vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat die pragtige Moederstad wil verken.
Dié woonstel op die derde verdieping bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer op die boonste verdieping. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n ontbyttoonbank met stoele toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met 'n dubbelslaapbank en 'n platskerm-TV met DStv, Netflix en YouTube. Gratis WiFi is beskikbaar.
Hierdie leefarea lei na 'n balkon wat met 'n asemrowende uitsig oor die omliggende area en op Tafelberg spog. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe en veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Raaeq Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 13 Ratanga Road, Century City, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Century On Lake Apartment het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
13 Ratanga Road, Century City, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang