+37
Gastehuis in Ifafi

Chateau la Mer Exclusive Guesthouse

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Deidre M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Dit was rustig en het ons toegelaat om net te ontspan. Baie dankie aan die personeel. Dit was regtig 'n warm welkom en die gastehuis sal ek definitief weer besoek. Ontbyt die volgende oggend was regtig aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie mooi plek. Ongelooflike mooi plek met fantastiese uitsig, vriendelike diens en heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coenie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Uitstekend. Fantastiese ervaring. Personeel baie vriendelik. Atmosfeer laat mens sommer tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2026

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Cheryl D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Great. Very nice, great staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Choert M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie mooi en netjiese plek. Verblyf was baie lekker. Vriendelike personeel en uitstekende diens. Mooi uitsig van die dam. Als wat jy nodig het, is in die kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gideon D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Dit was baie kort en goed behalwe vir die klein dingetjies hierbo genoem. Chateau la Mer is 'n mooi netjiese gastehuis, maar die kleiner detail word baie afgeskeep, bv. die een bedlampie het nie 'n muurprop waar die lamp ingeprop kan word nie. Miskien kan hulle net die draad langer maak sodat dit by die ander muurprop ingeprop kan word. Die stort se waterdruk is power. Die lugreëling werk nie en daar is geen remote nie. Daar is geen hangers in die kaste om klere op te hang nie. Verder was dit goed. Die personeel is vriendelik en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Ligging, tuin, personeel goed. Linne, gordyne, kaste in swak toestand. Bedlinne oud en stukkend, maar skoon. Badhandoeke oud en stukkend, maar skoon. Kaste se deure en skaniere het aandag nodig. Kantgordyne stukkend gebrand deur die son. Ontbyt was goed voorberei en lekker. Pragtige uitsig op die dam en sonsondergange was pragtig. Heerlike skoon swembad. Pragtige tuine. Personeel vriendelik en behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rickus W
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2025

Lekker plek om rustig te wees! Baie lekker gebly en die uitsig oor die dam was super mooi!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Frantz J
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2025

Goeie oornagplek, maar ek sal nie meer as een aand daar oorslaap nie. Pragtige uitsig oor die dam, eenheid kan doen met 'n bietjie instandhouding. Geen haardroër.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Marianne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 2 430
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 430
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 430
per nag (plek vir 2)
Bespreek

31 Cannon Crescent, Ifafi, Hartbeespoort, 0260, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA134a3c7e974c62f464b2cbb413b40ee1aff8deae52fd68abeb1642f5147f49685f05cd6934a0aa8d10cb49e7a9dea8ed6bb6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 430 per nag (plek vir 2) 63 5 1 5 31 Cannon Crescent Ifafi 0260 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.74844 27.8924
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang