Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Ifafi

3.8 / 5  
volgens 6 resensies
Lees regte resensies van Ifafi van 6 geverifieerde gaste.
Indien jy Ifafi besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Ifafi.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ifafi akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ifafi Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Ifafi Akkommodasie

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
15% af Aanbod!
VanafR850
R723
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ifafi

Club Cocomo bied 'n tropiese paradys in die hartjie van Hartbeespoort. Dit is die ideale verblyf vir reisigers wat op soek is na 'n strand- en eiland-atmosfeer. Cocomo het 9 luukse suites met 'n eilandatmosfeer, en...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ifafi

Dié gastehuis word deur die majestueuse Magaliesberge omring, in 'n area waar jy waarlik jou skoene kan uitskop terwyl jy na die visarend in die verte luister. Château la Mer Exclusive Guesthouse is 'n luukse, Fra...

Vanaf
R1 975
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ifafi

Ponciana Superior Guesthouse het die Tripadvisor-toekenning in 2013 ontvang, en is 'n eksklusiewe, luukse gastehuis in Ifafi. By ons verloor gaste hulself in die wonderskone uitsigte en sonsondergange oor die Hartbe...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Ifafi

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Hartbeespoort, Bojanala

Meerhof Lodge is 'n pragtige grasdak-lodge aan die voet van die Witwatersberg ? daar waar die Krokodilrivier by die Hartbeespoortdam in vloei. Die lodge bied uitsigte oor die Hartbeespoortdam tot by die Magaliesberg...

Vanaf
R1 750
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Hartbeespoort, Bojanala

Waterside Rest Cottage is op 'n kleinhoewe naby die Hartbeespoortdam geleë en bied gehalteverblyf aan vakansiegangers, sakereisigers en gaste wat op soek is na gerieflike oornagplek. Die huis het 2 slaapkamers en...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hartbeespoort, Bojanala

Call of the Fish Eagle at Ifafi is 'n bekoorlike vakansiehuis in die Ifafi Aquatic Club by die Hartbeespoortdam. Dié pragtige oord is 100 m van die waterfront af en aan die voorheuwels van die Magaliesberge in Noor...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Schoemansville, Bojanala

Summerplace Self-catering is in Hartbeespoort, 'n pragtige oorddorp aan die oewer van die Hartbeespoortrivier, en teen die hange van die Magaliesberge in Noordwes. Die woonstel is op die eerste verdieping, het 2 s...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hartbeespoort, Bojanala

Oxwagon Lodge op die Hartbeespoortdam is 'n spesialiteitslodge en 'n unieke partytjie-venue. Dit is die ideale plek vir troues, vieringe, konferensies, familie-reünies en romantiese naweekwegbreke. Hier kan gaste '...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Lodge in Schoemansville, Bojanala

Kassaboera Lodge is reg teenaan die water van die Hartbeespoortdam geleë en spog met 'n gesellige atmosfeer, gerief en ongelooflike gasvryheid. Die lodge is baie na aan die Hartebeespoortdam en van Suid-Afrika se g...

Vanaf
R1 980
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Melodie, Bojanala

Aan die voorheuwels van die pragtige Magaliesberge wag 'n luukse en elegante toevlugsoord op jou. Three Oaks and an Aloe Boutique Hotel bied gaste 'n rustige wegkomkans, met fantastiese diens en pragtige geriewe. ...

Vanaf
R899
per nag, vir 2 mense
Hotel in Melodie, Bojanala

Villa Paradiso Country Manor is 'n lieflike hotel, landgoed en konferensie venue aan die oostelike buitewyke van die Hartbeespoortdam. Dit bied uitsigte op die majestueuse Magaliesberge. Die landgoed is sowat 45 mi...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Melodie, Bojanala

Nehema Manor is in die hartjie van Hartbeespoort geleë en spog met 'n pragtige uitsig op die berge en 'n ligging naby alle toeriste-aantreklikhede. Die stylvolle en knus vakansiekothuise is in 'n stil tuin geleë. ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Schoemansville, Bojanala

Waterfront Cabanas Self-catering Apartment bied gerieflike verblyf in 'n woonstel met 1 slaapkamer in die hartjie van Hartbeespoort naby die Hartbeespoortdam. Die woonstel het 1 solderslaapkamer, 'n en suite-badkam...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Hotel in Schoemansville, Bojanala

Palm Valley se selfsorg-vakansiewoonstelle is net 700 m van die Hartbeespoortdam af. Dit is die ideale verblyf vir sakereisigers, konferensiegangers, of diegene wat 'n spesiale geleentheid wil vier, of op soek is na...

Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Schoemansville, Bojanala

Harties Wellness Centre & Accommodation is 'n rustige paradys wat selfsorg-oornagkamers in Schoemansville, Hartbeespoort bied. Die akkommodasie is sentraal en gerieflik geleë. Dis net 'n klipgooi van die dam en Sch...

Vanaf
R2 280
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Hartbeespoort, Bojanala

Ile Du Lac Self Catering is naby die R512 en R104 op 'n rustige sekuriteitslandgoed in Broederstroom in die Hartbeespoortdam-omgewing geleë. Dié huis is versteek in 'n lowerryke, groen oase waar die Krokodilrivier...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
B&B in Schoemansville, Bojanala

Lesego Guest Home is 'n gastehuis wat B&B-verblyf in Hartbeespoortdam bied. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike B&B-verblyf naby verskeie doendinge. Die gastehuis het 11 slaapkamers wat stylvol gem...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Broederstroom, Bojanala

Casa la Mer is 'n selfsorghuis in Broederstroom wat teen die hange van die Magaliesberge lê en uitkyk oor die Hartbeespoortdam. Dié dubbelverdiepinghuis is in 'n stil en rustige omgewing geleë en bied asemrowen...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Schoemansville, Bojanala

Khayamanzi Guesthouse is in die hartjie van die Magaliesberge geleë en dit is minder as 'n uur buite Johannesburg en Pretoria. Dit is in die skilderagtige Magaliesberge, in die bekoorlike dorpie, Hartebeespoort gel...

Vanaf
R490
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Schoemansville, Bojanala

6 Kuypers Corner is 'n gerieflike selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Hartbeespoort en is 400 m van die dam af. Die woonstel het 2 slaapkamers, waarvan 1 'n dubbelbed en berg-uitsig het. Die kamers deel 'n badkamer met...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Welkom by die Ifafi akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Hartbeespoort blad indien jy na meer Hartbeespoort akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za