+11
Gastehuis in Langenhovenpark

Chadré Guest House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Elizabeth B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Clean, convenient, friendly, and comfortable. I was in Bloemfontein for some business. Two nights and one morning of meetings was all it was, so this was the perfect place to stay. Langenhoven Park is not only safe, it is also surprisingly quiet at night and I had two fantastic nights' sleep. The hosts were welcoming and helpful without being intrusive. I shall definitely recommend this place to friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Salig. Die eenheid is baie netjies en skoon. In 'n lieflike stil omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2025

Gerieflik, prakties, en netjies. ‘n Mens lees baie resensies oor plekke as jy iewers moet bespreek, en baie keer na die tyd wonder jy maar. Hierdie is een van daardie waaroor jy nie sal wonder nie. Van die vars melk in die yskas tot die Jacobs koffie en beskuit wat daar was, hierdie is regtig 'n plek wat ek kan aanbeveel. As jy een is wie nie die goedkoop koffie pakkies en boksie melk kan hanteer nie, gaan besoek hierdie een.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Baie gerieflik en netjies. Sal definitief aanbeveel. Woonstel was skoon en het vir ons die verwarmers aangesit sodat ons in 'n heerlike warm plek kon instap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pam J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Lekker. Baie vriendelik en skoon, beveel aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel B
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Lekker. Baie stil en skoon eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel P
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Gasvrye en behulpsame gasvrou. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riette W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Waarde vir geld! Ons is so vriendelik ontvang! Die gastehuis is pragtig ingerig en baie gerieflik. Ook lekker naby aan al die oulike plekke geleë. Sal beslis weer daar oornag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
Chadré Guest House
Hallo Riette Baie dankie vir jou resensie. Was lekker om julle te ontmoet. Kom kuier sommer gou weer! Groete Charmaone

Tjaart V
Kort verblyf
4.8
Apr 2025

Lekker. Die eet/woonvertrek is baie donker. Moerkoffie was 'n bonus. Geen aanduiding van WiFi nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Charmaine
Chadré Guest House
Hallo Tjaart Dankie vir jou terugvoer. Ek is bly jy het die moerkoffie geniet. Die eet/woonvertrek het 2 ligte en ‘n lamp. Die WiFi kode is op ‘n plakker op die TP link, wat op die klein tafeltjie is onder die TV. Jammer jy het dit gemis. Groete

Lane V
1 nag
5.0
Nov 2024

Heerlike oornag plek. Charmaine is 'n baie hulpvaardige gasvrou. Sy gee meer as verwag, ons het heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 4)
Bespreek

12 W E G Louw Street, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6b049f8b59779fab48fa25919ef19d264a5bb09ee79f58f51c4056f8134c639707971ed2eda9f1cc09544087e64f8c3a5e13?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 4 mense 21 5 1 5 12 W E G Louw Street Langenhovenpark 9330 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -29.089918274169 26.154099803041

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang