Pick your preferred language

English

Afrikaans

+41
Selfsorg in Shaka's Rock

Chakas Cove Seaside Home from Home

6 gaste

3 slaapkamers

5 beds

2 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 43 Ocean Drive, Shaka's Rock, 4301, KwaZulu-Natal Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Chakas Cove Seaside Home from Home bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde 3-slaapkamerwoonstel met lieflike see-uitsigte. Die woonstel is op die grondvloer van 'n veilige kompleks in Shaka's Rock geleë en kyk uit oor die strand en getypoel.

Dié woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 'n groot grasarea en direkte toegang tot die strand. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers, waarvan 1 en suite is. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar.

Die woonstel beskik ook oor 'n splinternuwe oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea met see-uitsigte. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n oond en stoof, en 'n mikrogolfoond, asook 'n wasmasjien en tuimeldroër vir gaste se gerief. Die sitkamer is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale, en die woonstel het lugversorging vir daardie warm somersdae. Die woonstel word 3 keer per week skoongemaak en badhanddoeke word voorsien, gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea lei na 'n patio en grasperk van waar gaste kan ontspan en die see-uitsigte kan geniet. Gaste is welkom om van die gemeenskaplike swembad in die kompleks gebruik te maak. Die kompleks is 4,5 km vanaf Ballito Lifestyle Centre en 3,6 km vanaf Ballito Junction Regional Mall geleë.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Jenny Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 63

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 43 Ocean Drive, Shaka's Rock, 4301, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Chakas Cove Seaside Home from Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 750
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 750
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 750
per nag (plek vir 6)
Bespreek

43 Ocean Drive, Shaka's Rock, 4301, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA034a04200c6968ada1350787671a3c3789821833e86958d4e90d8280a70be7db4a5389fa4faba8833bf0656d9d9258292cd8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 750 per nag (plek vir 6) 30 5 1 5 43 Ocean Drive Shaka's Rock 4301 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.514471695011 31.230899620867

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang