Shaka's Rock Akkommodasie by Chakas Cove Seaside Home from Home | LekkeSlaap
+14
+14

Chakas Cove Seaside Home from Home

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 43, Shaka's Rock, 4301, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Chakas Cove Seaside Home from Home bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerwoonstel met lieflike see-uitsigte. Die woonstel is op die grondverdieping van 'n veilige kompleks in Shaka’s Rock en het 'n uitsig oor die strand en getypoel.

Dié woonstel het slaapplek vir 6 gaste en het 'n groot gras-area en direkte toegang tot die strand. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers, 1 is 'n en suite-badkamer. Die woonstel het bad- en stortgeriewe.

'n Oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea met see-uitsigte is beskikbaar. Die kombuis is met 'n yskas, oond en stoof, mikrogolf, wasmasjien en tuimeldroër toegerus. In die sitarea is daar 'n TV met sekere DStv-kanale en die woonstel het lugversorging vir die warm somerdae. Daar is 'n skoonmaakdiens 3 keer per week en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea lei na 'n stoep met 'n grasserige area. waar gaste kan ontspan en die uitsig geniet. Gaste kan ook in die gemeenskaplike swembad swem. Die kompleks is 4,5 km vanaf Ballito Lifestyle Centre en 3.6 km vanaf Ballito Junction Regional Mall.

Slaapplek

’n Bespreking by Chakas Cove Seaside Home from Home sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Chakas Cove Seaside Home from Home
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Ocean-rylaan 43, Shaka's Rock, 4301, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Chakas Cove Seaside Home from Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 43, Shaka's Rock, 4301, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUsL1or2212I6govOIh00ih3FK26N0zoeC9wwcRs4pnajB7PmO2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 43 Ocean Drive Shaka's Rock 4301 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.514471695011 31.230899620867
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za