Pick your preferred language

English

Afrikaans

Hotel in Colesberg

Chargo Merino Inn

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 522 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Paul G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Baie lekker gebly, sal weer kom. Baie lekker, veral vir klein kinders ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandie A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Gasvrye ontvangs en gerieflike kamers. Gerieflik! Sou graag 'n verbetering t.o.v. die koffie stasie in die kamers wil aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elma C
1 nag
5.0
Des 2025

Baie goeie waarde vir geld. Baie gerieflik, personeel baie vriendelik, goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judy B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

5 ster. Heerlik gebly. Skoon en netjies. Pragtige tuin. Vriendelike personeel. Die ete is 'n moet in die restaurant. Kan dit aanbeveel. Om alles op te som, 5 ster en meer. Dankie Chargo Merino Inn.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Altyd lekker vir 'n gesin met 'n hondjie. Ons het baie lekker gebly. Om 'n plek te vind wat vir 'n groot gesin kan huisves met 'n hond en 'n restaurant en swembad is baie moeilik, en dan slaap die beddens ook nog heerlik. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Simply lovely. Lovely people and great food.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Dit was 'n russtop tussen Kaapstad en Centurion. Die plekkie was perfek vir wat ons nodig gehad het op ons reis vanaf Kaapstad terug na Centurion.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Oasis, peaceful. Just what we needed after a long day on the road.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derick A
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Waarde vir geld en veilige verblyf. Baie netjies en skoon kamers. Het die groot grasperk en swembad geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Aanvaarbaar. Die kamer was reg, maar hulle is tans besig met verbeterings.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Cornee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 522

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 120
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 120
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 120
per nag, vir 2 mense
Bespreek

N1 and N9 Bypass, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 85 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAg5LTlPRrdBK4MhIfPnHHsi2URZlvwuhrxdzEgU8P4YAQlp4Ryt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 120 per nag, vir 2 mense 522 5 1 5 N1 and N9 Bypass Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -30.725822674764 25.081761359907
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang