+23

Chargo Merino Inn

  • Kapasiteit: 85 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1 and N9 Bypass, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 120 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Chargo Merino Inn is in Colesberg geleë en bied 'n ideale oornagplek in die hartjie van Suid-Afrika vir reisigers. Die hotel is gerieflik geleë net langs die N1 en bied 'n verskeidenheid akkommodasie-opsies om verskillende gaste te pas.

Elke kamer is gemeubileer met dubbelbeddens of 'n kombinasie van 'n dubbel- en enkelbed, en beskik oor 'n en suite-badkamer. Lugversorging word voorsien vir gemak.

Gaste kan ontspan in die ruim tuin, wat 'n groot swembad insluit. Veilige parkering is voor elke kamer beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 508 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Derick A
Gesin met klein kinders
5.0
Waarde vir geld en veilige verblyf. Baie netjies en skoon kamers. Het die groot grasperk en swembad geniet.
Nov 2025
Hannes L
Saam met lewensmaat
5.0
Aanvaarbaar. Die kamer was reg, maar hulle is tans besig met verbeterings.
Nov 2025
Lourens S
Saam met lewensmaat
5.0
Puik verblyf. Kamer was skoon, netjies.
Okt 2025
Willie N
Gesin met klein kinders
5.0
Vriendelik, netjies en skoon. Baie lekker gekuier, vriendelike mense, gasvry en behulpsaam.
Sep 2025
Thea T
5.0
Comfortable. Comfortable and the query that I had was resolved very quickly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Cornee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 508

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • N1 and N9 Bypass, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Chargo Merino Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 120
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 120
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 120
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 85 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1 and N9 Bypass, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAg5LTlPRrdBK4MhIfPnHHsi2URZlvwuhrxdzEgU8P4YAQlp4Ryt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 120 per nag, vir 2 mense 508 5 1 5 N1 and N9 Bypass Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -30.725822674764 25.081761359907
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang