6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 46 Fisante Crescent, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Charming Fisante House bied gerieflike selfsorgverblyf in die kusdorpie Vermont in Hermanus. Die huis is op 'n heuwel en bied gedeeltelike see- en berguitsigte. Dis sowat 2 minute se stap vanaf Breakfast Bay, 'n sonderlinge strandjie tussen die rotse.
Charming Fisante House word deur sonkrag aangedryf.
Dié stylvolle huis het 3 slaapkamers en 3 badkamers waarvan 2 en suite is. Die huis het gratis WiFi, 'n volledig toegeruste kombuis en 2 sitareas waarvan 1 'n TV met volledige DStv het. Die ruim kombuis het 'n eetarea, asook 'n opwaskamer en 'n skottelgoedwasser. Die waskamer is in die motorhuis. Daar is 2 beskutte stoepe met binnebraaigeriewe. Die een het 'n uitsig oor die fynbostuin en die ander is in die sonkamer op die boonste verdieping wat na 'n houtbalkon met 'n gedeeltelike see-uitsig lei.
Die kranspaadjie loop al langs die kus af tot by Sandbaai aan die oostekant en tot by Hawston se hawe aan die westekant. Dit bied 'n uitstekende geleentheid om die omgewing se natuurskoon te ervaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Corrie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 46 Fisante Crescent, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
- Gaste dink Charming Fisante House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
46 Fisante Crescent, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang