+22
Selfsorg in Drieankerbaai

Charming Urban Nest

2 gaste

0 slaapkamers

1 bed

1 badkamer

  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 82 Main Road, Sea Point, Cape Town, 7708, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Charming Urban Nest is 'n moderne selfsorgwoonstel in die hartjie van Seepunt, wat 'n ontspannende verblyf bied vir beide sakereisigers en vakansiegangers.

Die woonstel bied slaapplek vir 2 gaste in sy oopplan-ontwerp wat 'n slaaparea, leefarea en kombuisie insluit. Die slaaparea is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die badkamer met 'n stort toegerus is. WiFi is beskikbaar vir gaste se gerief.

Die leefarea beskik oor gemaklike sitplek, 'n TV en 'n toegewyde werkspasie, terwyl die kombuisie goed toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike dakswembad met panoramiese uitsigte oor Tafelberg en die Atlantiese Oseaan.

Charming Urban Nest is ideaal geleë binne loopafstand van winkels, restaurante, die strand en gewilde toeriste-aantreklikhede, wat dit 'n perfekte basis maak vir 'n stadswegbreek.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis

Ligging

  • 82 Main Road, Sea Point, Cape Town, 7708, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 960
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 960
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 960
per nag (plek vir 2)
Bespreek

82 Main Road, Sea Point, Cape Town, 7708, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86bc3cc2504d4107fa9a299a92303b965eaa430927e3295a10f436038deed620f8007da4bcd00d9f877c93c01196ac2c8276?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 82 Main Road Sea Point 7708 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.9101285 18.3941886

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang