Cheerful Quaint Home
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 7 Anesta Road, Anesta, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Cheerful Quaint Home bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim huis in Stellenbosch, Wes-Kaap – ideaal vir 'n klein gesinswegbreek.
Hierdie huis met lugversorging bied slaapplek vir vier gaste en beskik oor twee slaapkamers en twee badkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer bevat ook 'n koningingrootte-bed en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet in.
Die leefarea beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, dubbeldeur-yskas-vrieskas, lugbraaier, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n wasmasjien en droër ook beskikbaar. Die sitkamer is gemeubileer met gemaklike rusbanke, 'n slim-TV met YouTube en Netflix, gratis WiFi en 'n binnenshuise braai-area. Die huis is toegerus met sonkrag om kragonderbrekings te vermy.
Buite het gaste toegang tot 'n boma-area met ekstra buitesitplek en 'n Weber-braai – perfek om skemerkelkies te geniet. Gedurende somerdae bied 'n verfrissende swembad 'n verjongende blaaskans van die hitte.
Veilige parkering bied gemoedsrus dwarsdeur u verblyf.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Ann Geverifieer
Eiendomme 29
Resensies 13
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 7 Anesta Road, Anesta, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 Anesta Road, Anesta, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang