+92
Selfsorg in Magoebaskloof

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort

33% AF!
Naweekaanbod
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 11 Mei 2026 tot 27 Aug 2026.
  • Slaapplek vir 30 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • R71, Cheerio Farm, L4.1 Road, Magoebaskloof, 0730, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

Cheerio Trout Fishing Holiday Resort bied selfsorgverblyf in Magoebaskloof. Gaste kan die rustigheid van die berge in 'n privaat woning geniet wat tussen pragtige bome, struike en blomme skuil. Dit is die ideale oornagplek vir reisigers op pad na die Krugerwildtuin en ander privaat wildtuine.

Die chalets het slaapplek vir 2, 4 of 6 gaste. Al die nodige geriewe is beskikbaar en die chalets word daagliks skoongemaak.

Daar is 'n balkon met buitemeubels, braaigeriewe en veilige parkeerplek. Daar is ook 'n foreldam op die perseel en rivierhengel kan met die plaaslike hengelvereniging gereƫl word. Ander geriewe en aktiwiteite sluit 'n swembad, bergfietsry en voetslaan in. Gaste kan ook net by 'n tuinbank ontspan en die berguitsigte geniet.

Vir die avontuurlustiges is daar dagstaproetes en avontuuraktiwiteite, soos Zipline, kloofklim, tjoepry, abseil en boomtopspring naby. Ander besienswaardighede wat ook maklik bereikbaar is, is die Ebenezer-, Magoebaskloof-, Tzaneen- en Dap Naude-dam, die Debengeni-waterval, asook die Woodbush- en Agatha-reservate. Vir gholf-entoesiaste is die Tzaneen en Polokwane Buiteklubs slegs 'n uur se ry weg.


DĆ­t is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 165 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Quinton C
Gesin met klein kinders
5.0
Enjoyable. Enjoyed our stay. Everything was neat and well kept. Lovely location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2026
Graham G
Gesin met klein kinders
5.0
Very comfortable and enjoyable. Welcoming and friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2026
Andries S
Gesin met klein kinders
5.0
Geen nag geraas, baie stil en rustig. Baie lekker, die mense is baie vriendelik en dit is baie rustig.
Mei 2026
Venessa S
Saam met lewensmaat
5.0
Nice and quiet stay. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2026
Sydonia Cristina D
Saam met vriende
5.0
A tranquil magical place! An absolutely beautiful location, so tranquil, so spacious! A home away from home! Our view was absolutely sp...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Alf Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 165

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • R71, Cheerio Farm, L4.1 Road, Magoebaskloof, 0730, Limpopo
  • Gaste dink Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R830
33 % AF
R830 R554
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R830
33 % AF
R830 R554
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R830
33 % AF
R830 R554
per nag (plek vir 2)
Bespreek

R71, Cheerio Farm, L4.1 Road, Magoebaskloof, 0730, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 30 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ecc15efaebe96cdadf3247825ec9902b9fc8ec79ae55a0f42256bd71e89e6996dffdfd29dfab7353026cbe30051a0c30686?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R830 nouVanaf R554 per nag (plek vir 2) 165 5 1 5 R71 Cheerio Farm, L4.1 Road 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -23.896428283165 29.953006988692
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang