Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cheerio Trout Fishing Holiday Resort

Paul se Kothuis
Vanaf
Vanaf R630
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n oopplankombuis en -eetarea en die sitarea het 'n kaggel. Daar is braaigeriewe op die stoep. Die eenheid het ook sekere DStv-kanale. Parkeerplek is by ontvangs op dieselfde vlak as die kothuis.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. op dat slegs forelhengelgereedskap gebruik mag word, bv. kunsvlieghengelstok.
Lewendige aas, spinners en koffiemeule word nie toegelaat nie.
Gaste word moet asb. hul eie kunsvlieghengelstokke saambring.
'n Addisionele koster vir 'n Visvangpermit word op elke visstok gehef, asook per kilogram lading vir gevangde vis. 'n Maksimum 3 kg word per dag toegelaat.
As 'n alternatief kan vis op 'n vang-en-vrylaat-basis gevang word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Klipkothuis
Vanaf
Vanaf R850
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n oopplankombuis en -eetarea wat volledig toegerus is. Die sitarea het 'n bank, stoele en 'n kaggel. Die tuin bied braaigeriewe. Die eenheid het ook sekere DStv-kanale. Daar is trappe vanaf die parkeerarea na die ingang van die kothuis. Daar is ook toegang tot die kothuis via die ontvangs se parkeerplek sonder trappe.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Kinderbank vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. op dat slegs forelhengelgereedskap gebruik mag word, bv. kunsvlieghengelstok.
Lewendige aas, spinners en koffiemeule word nie toegelaat nie.
Gaste word moet asb. hul eie kunsvlieghengelstokke saambring.
'n Addisionele koster vir 'n Visvangpermit word op elke visstok gehef, asook per kilogram lading vir gevangde vis. 'n Maksimum 3 kg word per dag toegelaat.
As 'n alternatief kan vis op 'n vang-en-vrylaat-basis gevang word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Reënboogkothuis
Vanaf
Vanaf R850
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die slaapkamer het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die badkamer het 'n stort. Daar is ook braaigeriewe, 'n dek, sekere DStv-kanale en 'n oopplankombuis, -eetarea en -sitarea met 'n kaggel. Daar is 'n paadjie met 'n oprit na die kothuis vanaf die parkeerarea.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. op dat slegs forelhengelgereedskap gebruik mag word, bv. kunsvlieghengelstok.
Lewendige aas, spinners en koffiemeule word nie toegelaat nie.
Gaste word moet asb. hul eie kunsvlieghengelstokke saambring.
'n Addisionele koster vir 'n Visvangpermit word op elke visstok gehef, asook per kilogram lading vir gevangde vis. 'n Maksimum 3 kg word per dag toegelaat.
As 'n alternatief kan vis op 'n vang-en-vrylaat-basis gevang word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Waratah Kothuis
Vanaf
Vanaf R850
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die kombuis is volledig toegerus en daar is ook 'n eetarea en 'n sitarea. Braaigeriewe is beskikbaar. Die sitarea het 'n slaapbank vir 'n kind teen 'n ekstra koste. Die dek bied 'n uitsig oor die vallei met baie voëls en soms kan gaste 'n duiker, bosbok of 'n jakkals gewaar. Die eenheid het ook sekere DStv-kanale. Daar is 'n paadjie met trappe vanaf die parkeerarea na die eenheid.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Kinderbank vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Let asb. op dat slegs forelhengelgereedskap gebruik mag word, bv. kunsvlieghengelstok.
Lewendige aas, spinners en koffiemeule word nie toegelaat nie.
Gaste word moet asb. hul eie kunsvlieghengelstokke saambring.
'n Addisionele koster vir 'n Visvangpermit word op elke visstok gehef, asook per kilogram lading vir gevangde vis. 'n Maksimum 3 kg word per dag toegelaat.
As 'n alternatief kan vis op 'n vang-en-vrylaat-basis gevang word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Mountain View Kothuis
Vanaf
Vanaf R1 580
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis het 'n hoofslaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, 'n tussenvlak met 'n trap en 2 enkelbeddens en 'n tweede badkamer op die onderste verdieping met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n ten volle toegeruste kombuis, eetarea met 'n kaggel, groot sitarea met 3 rusbanke, en 'n privaat stoep met braaigeriewe. Die kothuis het 'n DStv-hotelpakket. Parkeerplek is langs die kothuis op dieselfde vlak.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. op dat slegs forelhengelgereedskap gebruik mag word, bv. kunsvlieghengelstok.
Lewendige aas, spinners en koffiemeule word nie toegelaat nie.
Gaste word moet asb. hul eie kunsvlieghengelstokke saambring.
'n Addisionele koster vir 'n Visvangpermit word op elke visstok gehef, asook per kilogram lading vir gevangde vis. 'n Maksimum 3 kg word per dag toegelaat.
As 'n alternatief kan vis op 'n vang-en-vrylaat-basis gevang word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Beefwood Kothuis
Vanaf
Vanaf R1 580
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die skakelbadkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak, asook 'n aparte toilet en 'n wasbak. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die eenheid het ook 'n kombuis wat ten volle toegerus is en 'n sitarea met 2 banke en 'n kaggel. Die stoep het braaigeriewe. Daar is ook sekere DStv-kanale Parkeerplek is langs die kothuis op dieselfde vlak.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. op dat slegs forelhengelgereedskap gebruik mag word, bv. kunsvlieghengelstok.
Lewendige aas, spinners en koffiemeule word nie toegelaat nie.
Gaste word moet asb. hul eie kunsvlieghengelstokke saambring.
'n Addisionele koster vir 'n Visvangpermit word op elke visstok gehef, asook per kilogram lading vir gevangde vis. 'n Maksimum 3 kg word per dag toegelaat.
As 'n alternatief kan vis op 'n vang-en-vrylaat-basis gevang word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Woudkothuis
Vanaf
Vanaf R1 900
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis se eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens,'n en suite-aantrekkamer en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is volledig toegerus en die sitarea het 'n kaggel en 'n sitkamerstel. Die eenheid bied 'n groot beskutte dek met deure vanaf die sitarea en die slaapkamers. Daar is ook 'n privaat tuin en braaigeriewe. Die dek bied 'n uitsig oor die vallei met baie voëls en soms kan gaste 'n duiker, bosbok of 'n jakkals gewaar. Die eenheid het ook sekere DStv-kanale. Daar is trappe vanaf die parkeerarea na die eenheid.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. op dat slegs forelhengelgereedskap gebruik mag word, bv. kunsvlieghengelstok.
Lewendige aas, spinners en koffiemeule word nie toegelaat nie.
Gaste word moet asb. hul eie kunsvlieghengelstokke saambring.
'n Addisionele koster vir 'n Visvangpermit word op elke visstok gehef, asook per kilogram lading vir gevangde vis. 'n Maksimum 3 kg word per dag toegelaat.
As 'n alternatief kan vis op 'n vang-en-vrylaat-basis gevang word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Oupa se Kothuis
Vanaf
Vanaf R1 700
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, en suite-aantrekkamer en -badkamer met bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n tweede badkamer met 'n stort, wasbak en 'n aparte toilet. Die eenheid het 'n volledig toegeruste kombuisie, eetarea en 'n sitkamer met 'n kaggel. Daar is 'n gedeeltelike onderdak patio en 'n ruim dek wat oor die swembad en braaigeriewe uitkyk. Verdere geriewe sluit 'n DStv-hotelpakket. Daar is trappe vanaf die parkeerarea na die ingang van die kothuis. Daar is ook toegang tot die kothuis via die ontvangs se parkeerplek sonder trappe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. op dat slegs forelhengelgereedskap gebruik mag word, bv. kunsvlieghengelstok.
Lewendige aas, spinners en koffiemeule word nie toegelaat nie.
Gaste word moet asb. hul eie kunsvlieghengelstokke saambring.
'n Addisionele koster vir 'n Visvangpermit word op elke visstok gehef, asook per kilogram lading vir gevangde vis. 'n Maksimum 3 kg word per dag toegelaat.
As 'n alternatief kan vis op 'n vang-en-vrylaat-basis gevang word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R630
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cheerio Plaas, L4.1-pad, Langs die R71, Magoebaskloof, 0730, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ecc15efaebe96cdadf3247825ec9902b9fc8ec79ae55a0f42256bd71e89e6996dffdfd29dfab7353026cbe30051a0c30686?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R630 per nag (plek vir 2) 107 5 1 5 Cheerio Farm, L4.1 Road off R71 National Road 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.896428283165 29.953006988692
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem