Chelsea on Main
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 37 Main Road, Green Point, 8005, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Chelsea on Main is 'n stylvolle woonstel wat sentraal in Groenpunt geleë is, bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf en is naby die strand, restaurante, winkels en die V&A Waterfront. Dit is die ideale opsie vir 'n paartjie of 'n individu wat vakansie- of oornagverblyf soek.
Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis en is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en koffie- en gteemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV, 'n etenstafel en gemaklike rusbankea en lei na 'n stoep.
Ligging
- 37 Main Road, Green Point, 8005, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
37 Main Road, Green Point, 8005, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang