Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 178 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Ilse P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Lekker gerus, beste tydjie in die bos. Ons het 'n fantastiese tyd gehad! Die diere wat heeltyd kom hallo sê en die swembad was absoluut 'n wenner. Ons sal vir seker weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mervyn P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Asemrowend! Dit was asemrowend! Sal graag weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Puik. Dit was ons tweede kuier by Chill-'n-Biki en ons het weereens baie lekker gekuier en gerus. Die huis is baie mooi, goed geleë en het alles en nog meer wat mens nodig het. Die swembad is 'n lavenis in die somerhitte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Ons het 'n bietjie ge-chill. Wat 'n heerlike naweek wegbreuk was dit nou! Die plekkie is amazing en het alles wat 'n mens benodig en meer! Michelle is 'n baie goeie gasvrou! Kan die plek enige tyd aanbeveel! Absoluut 'n heerlike plekkie in die bos!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Fantasties naby die aktiwiteite vir die kinders en die diere kom kuier almal by. Die ligging en gerief van die huis is uitstekend. Jy hoef nie eers in die reservaat rond te ry nie, want ons het al die diere behalwe renosters by die huis gesien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gillian H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Lovely home. We'll be back! We had a lovely stay. The house is lovely and very comfortable. Animals entertained us all day. The owner was super helpful. We'll be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adeline J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Klein stukkie paradys, ongelooflik lekker gebly. Pragtige huis, ruim, ten volle toegerus, baie gerieflik. Bietjie onderhoud nodig, maar sal beslis aanbeveel. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief weer bespreek. Al die diere gesien, renosters en olifante ingesluit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja O
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Ongelooflike lekker wegbreek! Ons het ons tydjie by Chill-'n-Biki vreeslik baie geniet! Ons sal hierdie plekkie definitief aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Candice P
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2025

Great bachelorette weekend for my sister! We really had a great time, very well located and clean. We just struggled with the DStv and the signal in the area which we weren't aware of, but otherwise we will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lindsay B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2025

Great weekend and lovely unit. Our stay was great. Lots of local animals that stopped by. The location to the shops was awesome. We battled a bit with the DStv.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 331

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mabalingwe Game reserve, R516, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA44d46918a80719842880630f4e51dfbbabfc0c7fdc6f477a8379b1f0d1f1ac7e048f506ed9e677c499487ad1928b67a21d8e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8) 178 5 1 5 Mabalingwe Game reserve R516 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -24.82188645447 28.062062646495
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang