LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+73

Chill Pepper Boutique Hotel

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Johan M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Heerlik. Kamer baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reception
Chill Pepper Boutique Hotel
Good day Johan Thank you, we appreciate that we could make your weekend of Innibos a memorable one. We look forward to hosting you in 2027. Kind regards Charmaine

San-daleen V
1 nag
5.0
Feb 2026

Gemaklik en gerieflik. Fantastiese stort. Perfekte parkeerplek. Naby alles. Heerlike ontbyt. Groot sagte bed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reception
Chill Pepper Boutique Hotel
Good day Thank you for taking the time to write such an amazing review, we hope to see you again. Regards

Suzette L
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Lekker. Stunning. Spa se afspraak net afgejaag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reception
Chill Pepper Boutique Hotel
Good day Thank you for the review, we enjoy hearing from our guests. We are pleased you enjoyed your stay with us and we will look into the matter of your Spa booking. Regards

Dawn Leslie W
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Altyd lekker om by te bly! Altyd lekker om te bly, kamers lekker ruim en altyd mooi skoon en netjies! Staf baie vriendelik en behulpsaam!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reception
Chill Pepper Boutique Hotel
Good day Thank you for the awesome review and we hope to host you in the future. Regards

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Reception
Chill Pepper Boutique Hotel
Good day We are glad you enjoyed your stay with us and hope to see you soon. Regards

Dawn Leslie W
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Pragtige hotel en diens uitstaande. Sal dit aanbeveel, die kamers baie goed uiteengesit, netjies en skoon, en die opsie om te vat met ontbyt baie goed. Die aandete was heerlik en ontbyt ook. Die staf oor die algemeen baie vriendelik en behulpsaam, sal weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reception
Chill Pepper Boutique Hotel
Good day, Abraham. Thank you for the rating, and we are happy that your experience at our establishment was very memorable. We look forward to hosting you again in the future. Regards, Charmaine the Reservationist

Maditaba C
1 nag
5.0
Jan 2024

Fantastic. The outside sitting area was nice. Staff was friendly and the room was nice and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reception
Chill Pepper Boutique Hotel
Good day Maditaba, Thank you for the rating and we are happy that your experience at our establishment was very memorable. We look forward to hosting you again in the future. Regards, Emelda The Reservationist

Lionel P
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Jun 2019

Was onvergeetlik, alles wat mooi is, woorde ontbreek! Dit is 'n wonderlike plek om te bly. Vriendelike diens, ongelooflike kamers met supergroot beddens! Naby als geleë. Ontbyt is vyfster! Sal dit vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reception
Chill Pepper Boutique Hotel
Good day, Thank you for the wonderful review, we enjoy hearing from our guests. We hope to see you again in the future. Kind Regards, Charmaine Kruger

Tania M
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Jun 2019

Pragtige kamer met heerlike ontbyt en goeie ligging. Die verblyf was baie gerieflik. Ons kamer was mooi met sagte handdoeke. Die ontbyt het baie variasie gehad vir enige iemand om te kies en te keur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reception
Chill Pepper Boutique Hotel
Goeie dag Baie dankie vir die waardevolle terugvoering. Ons sien uit na julle volgende besoek by ons. Baie groete Charmaine Kruger

Abraham W
1 nag ⋅ Besigheidsreis
4.0
Des 2019

Gerieflik en netjies. Gerieflike en netjiese hotel. Goeie waarde vir geld.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Reception
Chill Pepper Boutique Hotel
Thank you so much for your great comment, it's really appreciated. We are glad you enjoyed your stay wish to have you again. Kind regards, Precious Mahlalela Receptionist

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Reception Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R2 250
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 250
per nag, vir 2 mense
Bespreek

8 Ripple Crescent, Riverside Park, Mbombela (Nelspruit), 1211, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 160 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI2NGVkYTFkLTU5ODYtNDNjOS1hMDZmLWVmOWEyZjlkYTlhZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 8 Ripple Crescent Riverside Park 1211 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.437468783946 30.964920222759
Soek in 'n groter streek