6 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2 Willow Way off Kassier Rd, Assagay, Hillcrest, 3624, KwaZulu-Natal Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Chillifields Guesthouse is halfpad tussen Pietermaritzburg en Durban geleë, wat dit die ideale verblyf maak as jy van plan is om die Midlands Meander en Vallei van 'n Duisend Heuwels te besoek.
Verblyf word in 3 goed toegeruste suites gebied. Elke suite is ingerig met 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad, 'n klein sitarea met 'n TV, 'n radio, 'n verwarmer en waaiers.
Ander geriewe op die perseel sluit 'n braai-area en veilige parkeerplek in.
Chillifields Guesthouse is net 'n paar minute vanaf Hillcrest se dorpskerm geleë, naby sy eersteklas-restaurante en winkelsentrums.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Grant Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 2 Willow Way off Kassier Rd, Assagay, Hillcrest, 3624, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Chillifields Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Willow Way off Kassier Rd, Assagay, Hillcrest, 3624, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang