Chillifields Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Chillifields Guesthouse is halfpad tussen Pietermaritzburg en Durban geleë, wat dit die ideale verblyf maak as jy van plan is om die Midlands Meander en Vallei van 'n Duisend Heuwels te besoek.

Verblyf word in 3 goed toegeruste suites gebied. Elke suite is ingerig met 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad, 'n klein sitarea met 'n TV, 'n radio, 'n verwarmer en waaiers.

Ander geriewe op die perseel sluit 'n braai-area en veilige parkeerplek in.

Chillifields Guesthouse is net 5 minute van Hillcrest se dorpskerm geleë, naby sy eersteklas-restaurante en winkelsentrums.

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Chillifields Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 040 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za