+14

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 95 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.3
Hp V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Gemaklik, gerieflik, skoon en goed ingerig. Perfek vir wat ons nodig gehad het. Ek en my tienerseun het daar gebly want ons was in Cradock vir tennis. Dit was perfek vir wat ons nodig gehad het. Baie skoon en veilig. Ons is vriendelik ontvang en die kamer was baie lekker ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christy R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Fantasties, baie lekker gebly. Dis mooi, skoon en alles wat ons gehoop het! Ongelooflik mooi en so lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lise C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Lekker plekkie om te oornag, skoon, netjies en lekker stil. Baie dankie. Baie vriendelike eienaar. Plek netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reynier D
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2026

Netjies en skoon. Klein kamer, maar voldoende. Sal volgende keer 'n ander o. Die verblyf was netjies en skoon. Aangesien die perseel op 'n huis erf was, was dit maar baie raserig met kinders wat bal geskop het in die erf tot laat aand, en daar was duidelik 'n tienerpartytjie gewees, want daar was harde musiek wat gespeel het tot laat. Maar dit was ok. Geen gasvrou of iemand wat ons ontvang het nie, net 'n werker wat vir ons die sleutel gegee het. Verder het niemand anders verskyn nie. Bietjie onpersoonlik.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Shannon K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Cozy! Cozy. Ideaal vir 'n een nag oorslaap! Plek was netjies, rustige omgewing. Ons was vriendelik gegroet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Malora K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Neat night stop over with our dogs. Very clean and neat. And a nice, quiet part of town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Monica C
1 nag Gesin met tieners
4.6
Mei 2024

Rustige atmosfeer. Ons het baie lekker gebly. Die plekkie was skoon, netjies en het alles nodig gehad. Vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Des 2024

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Dulcie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 95

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Bespreek

4 Piet My Vrou Avenue, Cradock, 5880, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd12bd3e52c84848bcf2d812d0a6854be02e0e61a8a6fdd1c3a722d8447ead9a51230949fda0d87da2ac0875de242028f9207?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 95 5 1 5 4 Piet My Vrou Avenue Cradock 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.152364471372 25.623952948818
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang