LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Chive's Cottages | LekkeSlaap
+14

Chive's Cottages

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet My Vrou-laan 4, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R790 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Chive's Cottages is in die rustige dorpie Cradock in die Oos-Kaap geleë. Cradock is 'n geskiedkundige dorpie wat aan die oewer van die Groot-Visrivier lê en dis 'n tipiese rustige Karoo-plaasdorpie.

Ons bied verblyf in 2 eenhede wat elegant opgemaak is. Die eenhede is toegerus met verskeie geriewe, insluitend lugversorging, privaat badkamers, wit linne, TV's en kombuisies wat in die basiese selfsorg-behoeftes voorsien.

Cradock spog met pragtige argitektuur en 'n hele aantal vername monumente en museums. Die area was baie belangrik vir setlaars in die 19de eeu en dit kan duidelik in die historiese geboue gesien word wat so pragtig onderhou is. Die dorpie is welbekend vir sy geskiedenis en bekoorlike atmosfeer en dis die ideale oorslaapplek op pad na verskeie hoofbesienswaardighede.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 81 resensies vir Chive's Cottages
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Piet My Vrou-laan 4, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Gaste dink Chive's Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Cradock Karoo Oos-Kaap
Vanaf R790
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R790
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet My Vrou-laan 4, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd12bd3e52c84848bcf2d812d0a6854be02e0e61a8a6fdd1c3a722d8447ead9a51230949fda0d87da2ac0875de242028f9207?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R790  per nag (vir 2 persone) 81 5 1 5 4 Piet My Vrou Avenue Cradock 5880 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -32.152364471372 25.623952948818
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!