+15

Chopin Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 558 Chopin Street, Constantia Park, Pretoria, 0010, Gauteng
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Chopin Cottage is 'n selfsorgeenheid in Constantia Park, Pretoria. Dit is amper halfpad tussen Menlyn-winkelsentrum en Woodlands. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n sentrale wegbreek.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 5 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Die eerste gastebadkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en TV. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, koffiemasjien, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is ook beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.2
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jenny B
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige en veilige buurt. Sal weer in die toekoms daar bespreek. Geen klagtes gehad. Dit is ons derde keer wat ons by Chopin geboek het. Sal dit weer ...
Sien meer
Nov 2025
Maria B
Gesin met klein kinders
5.0
Lovely private standalone cottage. Ideal for families or friends. Beautiful little townhome to call home. Nestled in between other home...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Charmaine S
Gesin met tieners
5.0
Ons het die plek geniet, veilige en stil area. Baie gerieflike en cozy plekkie.
Jun 2025
Jenny B
Gesin met klein kinders
5.0
Ons het baie lekker gebly. Als was skoon en netjies en baie veilig. Sien sterre.
Mei 2025
Wessel V
Gesin met tieners
5.0
Goed uitgerus oor as genoeg slaap plek! Baie, baie dankie aan Ria en Buks. Baie lekker gebly. Oor as genoeg slaap plek gewees vir 'n groot groep van o...
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Hendrik Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 14

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 558 Chopin Street, Constantia Park, Pretoria, 0010, Gauteng
  • Gaste dink Chopin Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 558 Chopin Street, Constantia Park, Pretoria, 0010, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa7f6a4e944f15dd73329160d07822b94322cae544ff4a7e5ee7cbba7b32118258bba44d1e2df2a3b070408b2920c1ec6715b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 5 mense 12 5 1 5 558 Chopin Street Constantia Park 0010 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.804073693079 28.289623463754

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang