Pick your preferred language

English

Afrikaans

+70
Tentekamp in Graskop

Chosen Glamping Accommodation

  • 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 8 Setlaars avenue, Graskop, 1270, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

Chosen Glamping Accommodation is geleë op 'n residensiële eiendom waar die eienaars in Graskop woon en bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim tuinarea, met berguitsigte, perdestalle en 'n rivier oorkant die eiendom.

Verblyf word aangebied in 2 glamping-eenhede, wat elk 4 gaste kan akkommodeer en 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens bevat. Die en suite-badkamers is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien, en vir iets ekstra word gaste bederf met 'n elektriese kombers. Die kombuisareas is toegerus met 'n yskas-vrieskas en beskik oor 'n tafel waar gaste hul maaltye kan geniet. Elke staanplek het 'n terras met uitsig oor die groen tuin en het direkte toegang tot braaigeriewe. Gaste kan die rustige ligging aan die buitewyke van die middestad geniet, wat slegs 300 m weg is.

Teenoor hierdie eiendom het gaste toegang tot staproetes en watervalle om te verken. Hierdie eiendom is slegs 1.6 km vanaf Graskop-kloof en 10 km vanaf God's Window.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Tanya L
Gesin met tieners
5.0
Ek sal weer hier bly - ek het dit baie geniet. Die verblyf was oulik en alles wat jy nodig het. Dit is nogals 'n stywe klim met trappe tot by ons eenh...
Sien meer
Okt 2025
Delia S
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Baie warm verwelkom. Gaaf, behulpsaam, vriendelik. Baie netjies en mooi. Sal beslis weer daar gaan kuier. Baie dankie!.
Jun 2025
Sonia H
Gesin met klein kinders
5.0
Agréable. Nous avons passé un moment fabuleux, un accueil formidable, le cadre est exceptionnel, les tentes sont bien équipé, le coin braii est très a...
Sien meer
Apr 2025
Herman P
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. It was excellent, warm and friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Jan M
Saam met lewensmaat
5.0
Puik. Dit was 'n baie lekker ondervinding. Tent het alles wat jy nodig het. Dis privaat met 'n baie mooi uitsig. Al reën dit, is jy droog en cosy. Lek...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Duncan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 8 Setlaars avenue, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Gaste dink Chosen Glamping Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

8 Setlaars avenue, Graskop, 1270, Mpumalanga

Sien kaart
  • 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6460e479cb093b74dc833baf0a3476affa54d04a517ff8229f2bc4fcff74729330c8678f2e5a4fc5dce5dc864dba42a1e16d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 8 Setlaars avenue Graskop 1270 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.9354289041 30.84453287107

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang