Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (38)
B&Bs (3)
Wildsplase (3)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (24)

Resensies van Graskop

4.4 / 5  
volgens 485 resensies
Lees regte resensies van Graskop van 485 geverifieerde gaste.
Indien jy Graskop besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Graskop.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Graskop akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Graskop Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Graskop Akkommodasie

37 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R370
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Graskop

Sheri's Lodge & Backpackers is in Graskop geleë. Dit is 'n bosboudorpie op die rand van die platorand. Sheri's het 10 rondawels en bied 'n hele rits verblyfopsies, van rugsakreisigerslosies to die meer privaat se...

Vanaf
R380
per nag, vir 2 mense
Lodge in Graskop

Mogodi Lodge bied selfsorgverblyf in Graskop, Mpumalanga. Dis net 50 m vanaf Graskopkloofwaterval en bied ‘n lieflike uitsig oor die Laeveld. Dis die ideale bestemming vir natuurliefhebbers. Verblyf word gebied i...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Graskop

The Country Manor is 'n plaasstyl huis in Graskop. Die dorp vorm die deurweg na die Panoramiese Roete wat bekend is vir bekende besienswaardighede soos die Blyderivierspoort, Bourke's Luck Potholes, God's Window, Dr...

Vanaf
R520
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Graskop

Wild Forest Inn is aan die rant van 'n natuurlike woud geleë, aan die voet van die berg en die Bonnet-pas wat uitkyk oor die dorpie Graskop en die asemrowende oostelike platorand van Mpumalanga. Die bekoorlike, weg...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Graskop

Hillview Holiday Cottage is 'n lieflike dubbelverdieping-selfsorghuis in die hartjie van Graskop. Graskop is die poort tot die Panoramaroete en spog met 'n uitgebreide voëllewe. Daar is verskeie winkels, galerye, s...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Graskop

Mountain View Holiday Home is in die dorpie Graskop geleë en kyk uit op die berge. Dié selfsorg-vakansiehuis beskik oor 3 slaapkamers en is perfek vir gesinne of groepies. Die Mountain View-vakansiehuis het slaa...

Vanaf
R935
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Graskop

A Pilgrim's Rest Guest House is in Graskop. Dié dorpie op die randjie van die Drakensberg-platorand staan bekend as die toegangspoort tot die Panorama-roete so dit is ideaal vir reisigers wat God's Window en die Bl...

Vanaf
R1 360
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Graskop

Manna is op die Drakensberg platorand in die beeldskone dorpie, Graskop, geleë en is na aan die Krugerwildtuin, Sabie, Pilgrimsrus en Hazyview. Dié huis beskik oor 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubb...

Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Lodge in Graskop

In die rustige dorpie van Graskop op die Panorama Roete in Mpumalanga, sal jy die oord vind. Die oord se ligging is ideaal vir beide vakansiegangers asook die reisiger wat een nag wil vertoef. Ons is naby aan die Kr...

Vanaf
R890
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Graskop

Rustique is in Graskop, die ingang na die Panoramaroete, geleë. Dit bied oornagverblyf in bekoorlike gastekamers met 'n rustieke styl. Verblyf word gebied in 3 gaste-suites. Die Sand- en Stone-kamers het dubbelbed...

Vanaf
R675
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Graskop

Havana Night is in Graskop geleë, 'n klein dorpie aan die buitewyke van die Drakensberg Platorand. Dis die ideale basis vanwaar om die omliggende besienswaardighede in Mpumalanga, insluitend die Krugerwildtuin, Pel...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Graskop

D & H Guesthouse Graskop bied B&B-verblyf, selfsorgverblyf of slegs verblyf in Graskop. Die gastehuis is ideaal geleë vir gaste wat op pad is na die Panoramaroetes en die Krugerwildtuin. Verblyf by by D & H Guesth...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Graskop

Le Soleil bied gerieflike verblyf vir 6 gaste in Graskop. Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en linne en handdoeke word voorsien. Een van die slaapkamers het 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n en sui...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Graskop

Kloofsig Holiday Cottages is in Graskop geleë. Dié ou myndorpie in Mpumalanga is gemáák vir stadsjapies wat smag na 'n vinnige wegbreek. Ons bied verblyf in 4 selfsorgkothuise, elkeen met slaapplek vir 4 gaste...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Graskop

Elephant's Nest is in Graskop, Mpumalanga, geleë en net 50 km van al die hoofbesienswaardighede, waarvan die grootste een die Krugerwildtuin is. Daar is 5 pragtige ingerigte en goed toegeruste en suite-kamers met ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Graskop

De Mist Graskop is in die dorpie Graskop in Mpumalanga geleë. Graskop is 'n ou myndorpie wat die ideale stil wegbreek uit die stad bied. Hierdie privaat huis het slaapplek vir 6 gaste en het 3 slaapkamers waarvan...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Graskop

Blyde Chalets bied selfsorgverblyf in Graskop, Mpumalanga. Ons het 2 verskillende chalets. Klein Chalet het 'n hoofslaapkamer met 'n dubbelbed, asook 'n badkamer met 'n stort, en 'n TV. Dié eenheid se kombuisie is...

Vanaf
R3 128
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Graskop

Mi Casa is in Graskop, Mpumalanga, sowat 3 en 'n half uur vanaf Johannesburg, 45 minute se ry vanaf die Krugerwildtuin en 15 km vanaf Pelgrimsrus. Ander besienswaardighede binne 'n 10 km-radius sluit God's Window, P...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Graskop

El Shaddai Lodge is in die dutjiesdorp Graskop wat grens aan die Blyderivier-canyon op die Panorama-roete. Dit is ideaal geleë om die dorpie te verken en is binne loopafstand van al die restaurante en snuisterywink...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
B&B in Graskop

Autumn Breeze Manor and Lodge bied ruim, gerieflike en outydse B&B-verblyf in Graskop, 'n klein, woudagtige dorpie op die rand van die Drakensberg-platorand. Dit is sentraal geleë in die Laeveld se Panorama-toerism...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 20

Welkom by die Graskop akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Laeveld blad indien jy na meer Laeveld akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za