Pick your preferred language

English

Afrikaans

+65
Selfsorg in Rietfontein

Ciara Guesthouse

  • 31 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 887 Louis Trichardt Street, Rietfontein, Pretoria, 0084, Gauteng Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Ciara Guesthouse is in 'n goed gevestigde en rustige buurt aan die voet van die Magaliesberge in die Moot-omgewing van Pretoria geleë. Ons bied gerieflike akkommodasie vir sakereisigers, vakansiegangers of oornagreisigers. Die volledig toegeruste selfsorg-chalets is ingerig met meubels van goeie gehalte.

Ciara Guesthouse het 8 verskillende selfsorg-chalets wat elkeen tussen 1 en 7 gaste akkommodeer met koningingrootte-, dubbel- of 2 enkelbeddens. Elke chalet het sy eie volledig toegeruste kombuisie, en suite-badkamers met 'n stort of bad en toilet, en handdoeke, 'n klein verskeidenheid DStv-kanale, gratis WiFi, gratis tee- en koffiemaakgeriewe, privaat patio's, braaigeriewe en aparte ingange.

Ciara Guesthouse is sentraal geleë ten opsigte van hospitale, tersiêre- en navorsingsinstellings, gholfbane en 'n oefenbof, sport en gimnasiums, winkelsentrums en restaurante.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Openbare vervoer naby

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 185 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Christo S
Gesin met tieners
5.0
Lekker gebly en lekker geswem. Die plek is baie lekker, veral die groot swembad. Veiligheid was goed en ons kon lekker die area rondom verken vir ons ...
Sien meer
Des 2025
Freddie V
Gesin met tieners
5.0
Fantasties. Die plêkkie het baie mooi gelyk en ons het baie lekker gebly.
Nov 2025
Luzaan B
Gesin met tieners
5.0
Awesomeness. Dit was amazing lekker.
Aug 2025
Elsje B
Saam met vriende
5.0
Voel soos jou eie huis. Baie lekker gebly. Vriendelike diens en baie netjies.
Jul 2025
Bradley W
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome guesthouse. It's a very nice guesthouse, close to everything. The staff and owner are very friendly and helpful. I would defini...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Carolien Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 348

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 887 Louis Trichardt Street, Rietfontein, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Gaste dink Ciara Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 780
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 780
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 780
per nag, vir 2 mense
Bespreek

887 Louis Trichardt Street, Rietfontein, Pretoria, 0084, Gauteng

Sien kaart
  • 31 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce952ecb29ab3ee87cb71775792d4a1f212ceb647d72bc47f0d9ac9841528a2b1e3c0723d75937433ca387057618f6077e08?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 185 5 1 5 887 Louis Trichardt Street Rietfontein 0084 Gauteng 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -25.7018952 28.2248023
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang