Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ciara Guesthouse

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 15% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Eenslaapkamer-chalet (Sebra/Tarentaal)
Selfsorg
Eenslaapkamerwoonstel (Skulp/Klippie-chalet)
Selfsorg
Eenslaapkamer-suite (Flora-chalet)
Selfsorg
Tweeslaapkamerkothuis (Aloe-chalet)
Selfsorg
Tweeslaapkamer-chalet (Protea-chalet)
Selfsorg
Ciara Huis - Cane & Rustic Kamers
Selfsorg
Ciara Room (Slee)
Slegs verblyf
Sakpas Kersie-kamer
Slegs verblyf
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R200 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- Doen asb. vooraf navraag oor besprekings vir 1 nag oor naweke.
- Hier by CIARA ervaar u geen krag onderbrekings.
- Rook word nie in enige van die kamers toegelaat nie.
- Draagbare lugversorgers op versoek beskikbaar teen 'n ekstra koste per nag.
- Al die skade en verlies aan enige deel van die eiendom en toerusting sal op die kliënt se rekening kom.
- Ciara Lodge behou die reg voor om chalets se indeling te verander om groot groepe te akkommodeer.
- Laat aankoms moet vooraf gereël word.
- Daar is 1 veilige parkeerplek per chalet.
- Geen besoekers tensy dit vooraf met ons gereël is. Besoekers moet buite parkeer. Gaste wat na 20:00 in die kamers kuier word gesien as gaste wat betaal.
- Kinders wat in 'n bed of op 'n matras slaap moet die volle tarief betaal.
- Skoonmaakdiens gratis op weeksdae.
- Kinders onder 12 word nie naby die swembad toegelaat sonder volwasse toesig nie. Geen alkohol om en by die swembad nie.
- Respekteer asb. die ander gaste. Geen musiek, geraas of partytjies word toegelaat nie.
- Indien gaste nie by die huisreëls hou nie, sal 'n skoonmaakfooi van minimum R200 op die gas se rekening gehef word.
- Die bestuur behou die reg voor om enige gas of besoeker se toegang te beheer. Ciara Lodge en sy eienaars neem nie verantwoordelikheid vir enige besering, dood, verlies van eiendom waaraan die gaste lei gedurende hulle verblyf op die perseel nie. Gaste bly, parkeer en maak op eie risiko gebruik van die geriewe op die perseel.
- Ongelukkig laat ons geen troeteldiere toe nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R650
R650 R553
per nag, vir 2 mense
Vanaf R650
R650 R553
per nag, vir 2 mense
Vanaf R650
R650 R553
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis Trichard-straat 887, Rietfontein, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce952ecb29ab3ee87cb71775792d4a1f212ceb647d72bc47f0d9ac9841528a2b1e3c0723d75937433ca387057618f6077e08?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R553 per nag, vir 2 mense 144 5 1 5 887 Louis Trichardt Street Rietfontein 0084 Gauteng 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -25.7018952 28.2248023
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem