+31
Gastehuis in Bojanala

Cielo Guest Farm

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Calista E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Rustig en privaat. Ons het baie lekker gebly. Die kamer is netjies en baie privaat. Die kombuisie het net nie 'n wasbak nie, so jy kan nie skottelgoed was nie, maar die plekkie is baie goed ingerig andersins.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dean
Cielo Guest Farm
Dankie baie! Was net 'n plesier om julle te kon host en 'n bietjie te gee van die besonderse omgewing en rustigheid. Die suite is semi self-catering, aldus die opwasgeriewe, en ons beplan om binnekort heeltemal weg te beweeg van self-catering. Cielo Gasteplaas se restaurant is in sy finale wording en gaan volkome deel wees van die suite ervaring. Waardeer julle terugvoer. Vriendelike groete, Dean

Kingsley D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Amazing place to unwind. Our stay was peaceful, amazing hospitality, anything we needed was provided, place very clean and very private.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dean
Cielo Guest Farm
Thank you, Kingsley. It was special hosting you with us. I'm glad you enjoyed the privacy and the peacefulness of nature's stillness.

Ester V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Very pleasant and peaceful. Dean was an incredible host and nothing was too much trouble. We were there for a MTB race and he even helped wash our bikes afterwards. The food was absolutely delicious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dean
Cielo Guest Farm
Dankie baie, Ester Vir die wonderlike woorde en resensie.... Was besonders lekker om julle te bedien en om met julle te kon deel wat Cielo Gasteplaas bied.

Annique B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Absolutely awesome. Dit was so lekker gewees, was net 'n joy en die kos is so, so lekker gewees. Dit is definitely 'n plek waar ek weer sal gaan bly. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dean
Cielo Guest Farm
Dankie baie Zelda Was 'n groot plesier om Cielo Guestfarm met julle te kon deel. Was lekker om julle te kon bederf met Cielo gasvryheid.

Zelda M
1 nag
5.0
Des 2024

Rustige, veilige plaas atmosfeer waar jou siel kan rus. Beste gastehuis in Swartruggens! Kamers het elk eie privaat ingang met braai area, skoon en stylvolle kamers, heerlike ontbyt, Dean is die vriendelikste gasheer en doen baie moeite vir gaste!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Netjies. Baie rustig. Baie ruim spasie met privaat tuin en jacuzzi. Fantastiese wegbreek! Baie vriendelike en behulpsame gasheers. Ongelooflike ontbyt. Baie netjies en rustig. Sal definitief weer bespreek. Elke sent werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dean
Cielo Guest Farm
Dankie baie, ons is baie bly julle het julle tydjie by ons geniet. Was heerlik om Cielo met julle te kon deel en sien uit na julle volgende kuiertjie hier by ons.

Rachel F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Dit was uitstekend! Dit was baie lekker en ons het ontspan. Die huisies is baie mooi versier en die ete was uit die boonste rakke!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dean
Cielo Guest Farm
Dankie baie, Rachel! Was net 'n groot plesier om Cielo Guestfarm met julle te kon deel... Waardeer.

Salomé N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie lekker gebly! Kon lekker rus. Ons het baie lekker gebly. Die gasvryheid van die gasheer en gasvrou was uitstekend. Ontbyt is ingesluit en was heerlik, nie eens te praat van hul ander etes nie. Ons kon net ontspan en ons tydjie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dean
Cielo Guest Farm
Dankie baie, Salomé. Was baie lekker om julle hier te hê en te kon deel in wat Cielo bied; rustigheid en natuur. Ek is dankbaar ons kon julle bietjie bederf!

Andre B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Amazing stay, delicious food and most warm-hearted and accommodating hosts. Exceptional weekend break-away. Hosts were warm-hearted and made us feel right at home. Jacuzzi was ready at our arrival and the food catered at our beck and call was 5-star all the way. This is the perfect hide-away for a romantic break. You've got your own private courtyard with a jacuzzi. Unit offers luxurious bedding and furniture.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dean
Cielo Guest Farm
Thank you André. It was just a pleasure meeting and treating you with a touch of Cielo Magic. Hope to see you soon again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dean Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

N4, Swartruggens, 2835, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80e6a35a491c81bd1f0bf98df069e2937134b95d8cb4d25e9a059b5dc4a30c25b111d8e4d27dfa3c86e7e28a1f61126a91dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 N4 Swartruggens 2835 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.562603 26.677142
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang