Cielo Guest Farm

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Cielo Guest Farm is 12 km buite Swartruggens geleë en is deur wildsplase en ongelooflike berge omring. Oornagverblyf word gebied en die perseel is ook geskik vir klein funksies of troues.

Dié gastehuis het 'n gaste-suite met slaapplek vir 4 gaste. Die slaapkamer het 2 koningingrootte-beddens. Die en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad. Die eenheid het 'n TV, 'n DVD-speler, kaggel, privaat sitkamer, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer lei na 'n privaat tuin met 'n Jacuzzi en braaigeriewe.

Gaste kan wildkykritte, voëlkyk, visvang, voetslaan en bergfietsry in die area geniet.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Geriewe

  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cielo Guest Farm gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za