- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - N4, Swartruggens, 2835, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Cielo Guest Farm is 12 km buite Swartruggens geleë en is deur wildsplase en ongelooflike berge omring. Oornagverblyf word gebied en die perseel is ook geskik vir klein funksies of troues.
Dié gastehuis het 'n suite met slaapplek vir 4 gaste. Die slaapkamer het 2 koningingrootte-beddens. Die en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad. Die eenheid het 'n TV, kaggel, privaat sitkamer, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer lei na 'n privaat tuin en braaigeriewe met 'n Jacuzzi.
Monroe-suite het slaapplek vir 2 gaste en is privaat en spog met 'n tuin en braaigeriewe. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet.
Gaste kan wildkykritte, voëlkyk, visvang, voetslaan en bergfietsry in die area geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Dean Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- N4, Swartruggens, 2835, Noordwes
- Gaste dink Cielo Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
N4, Swartruggens, 2835, Noordwes
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang