Cikeru Bush Camp - Gecko

Tentekamp

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Madelein P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

‘n Wonderlike wegbreek, privaat, skoon en netjies. Ons midweek wegbreek was absoluut wonderlik! Cikeru Gecko is baie netjies en skoon, presies soos dit op die fotos en beskrywing uitgebeeld word. Alles was goed versorg en perfek voorberei vir ons aankoms. Kommunikasie via WhatsApp is deurentyd met vinnige, vriendelike reaksie hanteer. Ekstras wat ons gevra het (hout/blits) was onmiddellik beskikbaar. Dit het regtig ’n groot verskil gemaak en ons laat tuis voel. Ons is spesiaal bederf met blomme, sjokolade en sjampanje in die kamer — so ’n lieflike, persoonlike aanraking wat ons verblyf nog meer besonders gemaak het. Ons het elke dag Kaapse sagte reën beleef in Gauteng - maar kon steeds die hottub ten volle geniet en die weer het geen verskil gemaak aan die lieflikheid rondom ons nie. Ons sal beslis weer terugkeer. Hoog aanbeveel vir enigiemand wat ’n rustige, luukse en goed bestuurde plekkie soek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antony C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Fantastic. All I can say is it is the best camp I have ever stayed in. Peaceful and private. They went the extra mile to supply everything we might need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy B
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Fantasties! Cikeru is amazing! Baie goeie diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

My stay was wonderfully peaceful. Thank you, Cindy! My stay was very warm, welcoming and very relaxing. The host is a very wonderful, caring lady who goes out of her way to make sure you are okay. Thank you, Cindy!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eden D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Lovely weekend stay. We really enjoyed our stay at Gecko for the weekend! The accommodation had everything we needed, the layout was beautiful, and the Jacuzzi was awesome. Thanks, Cindy, for a great stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dominique A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Pleasant; serene. What a pleasant stay. I would recommend Cikeru to anyone who wants to go on a tranquil adventure with their loved ones.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Vrede. Beste plek om te ontspan, en net af te sluit. 10 uit 10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rochelle J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Relaxing, stunning, romantic. Really enjoyed our stay, relaxing and romantic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Dit was 'n belewenis gewees. Dit was 'n belewenis gewees. Ek sal Cikeru beslis aanbeveel vir enige iemand wat rus vir die siel nodig het. Ek en my vrou sal gou weer by Cikeru gaan kuier om te ontspan. Alles wat jy benodig is daar en hulle gee aandag aan die fyn detail wat belangrik is. Baie dankie, Cikeru.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Cindy Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 103

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 91 Tambotie Road, Dinokeng Game Reserve, Hammanskraal, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89b6a847c1d0a559f68f93ddc7bd25c60d5f40bfcb7e9c90d8625c178ecd48a61fcb254b316b1a2e84afb69f47a83b00dc5b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 91 Tambotie Road Dinokeng Game Reserve 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.377281911215 28.340737416378

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang