Cikeru Bush Camp - Meerkat

Tentekamp

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Chris V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Ongelooflik lekker. Ongelooflike lekker blyplek. Alles was skoon toe ons daar gekom het en sal graag weer terug wil gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanja B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Regtig lekker, rustig en genotvol. Vreeslik dankie vir die heerlike tydjie! Al het dit meeste van die tyd gereën, het ons 'n plan gemaak om dit nog steeds te geniet. Ons honeymoon was regtig een vir die boeke gewees. Ons sal net voorstel, indien dit moontlik is, dat julle 'n opsie het vir heated pool by die Meerkat kamp. Maar verder was dit heerlik en ons sien uit om weer te gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vilanda F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Dit was ongelooflik lekker, skoon en netjies. Baie goed versorg en baie rustig. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emanuel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

I enjoyed a clean pool, a clean room, and a braai area. Neat, peaceful and quiet. Good for a couples' getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louisa S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Uit die wereld! 10/10. Kan nie wag om terug te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kimberly D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

It was amazing, no noise, perfect for a couple that just wants to relax. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wentzel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Dit het gevoel soos ons kamp. Dit was 'n nuwe ervaring gewees, maar baie besonders. Kan dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karlien J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Netjiese mooi plekkie! Ons het Cikeru Bush Camp baie geniet, en sal weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Rustig. Baie klem op fyn detail wat goed was. Geen klagtes nie. Baie lekker rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Rustig en ontspannend. Baie lekker gebly by Cikeru.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Cindy Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 103

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 91 Tambotie Road, Dinokeng Game Reserve, Hammanskraal, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74efc982ef5bade863d57159f708249f638d006f3271d027bd0afeaf8ce1179e65f3855b819b9a2d6aa7eb48d6804b5e2184?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 91 Tambotie Road Dinokeng Game Reserve 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.377281911215 28.340737416378

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang