2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - TH1 Thesen Harbour Town, Thesen Islands, Knysna, 6570, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Hamlet is 'n lieflike woonstel op die oewer van die Knysna-strandmeer in die bekende Thesen-hawedorpie. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf en is naby boetiekwinkels, restaurante en die Knysna-waterfront en middedorp.
Die pragtige woonstel het 'n oopplan-uitleg wat uit 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak bestaan. Die woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes.
Die oopplan-leefarea en -kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, TV met DStv en gemaklike rusbanke.
Die leefarea lei na 'n balkon met buitemeubels en ingeboude braaigeriewe. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Andre Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 33
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- TH1 Thesen Harbour Town, Thesen Islands, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Hamlet het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
TH1 Thesen Harbour Town, Thesen Islands, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang