7 gaste
3 slaapkamers
4 beddens
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 118 Hugenoot Street, Merweville, 6940, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Cindy Se Huisie is 'n bekoorlike selfsorgkothuis gevul met pragtige, ou Karoo-meubels en 'n warm, verwelkomende atmosfeer. Hierdie tradisionele Karoo-huis, met sy dik mure en tydlose karakter, is geleë in die rustige dorpie Merweville, in die hartjie van die Groot Karoo.
Merweville is 'n stil dorpie, perfek vir 'n stadige, herstellende wegbreek. Die dorp bied 'n algemene winkel vir noodsaaklikhede, 'n bekende slagter wat uitstekende Karoo-lam vir 'n braai aanhou, twee plaaslike restaurante en 'n drankwinkel, alles binne maklike bereik. Die lewe hier beweeg teen 'n rustige pas, wat gaste toelaat om werklik te ontspan en die wye Karoo-hemel te geniet.
Cindy Se Huisie kan tot 7 gaste akkommodeer en bestaan uit drie slaapkamers en twee badkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en die derde slaapkamer is en suite met 'n dubbelbed. Beide badkamers is toegerus met instapstorte.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, sowel as eetgerei en breekware in. Die eetarea het 'n eetkamertafel met vier stoele, en die leefarea sluit 'n klein rusbank en twee rietstoele in, wat 'n ontspanne en huislike omgewing skep.
Gratis WiFi is beskikbaar. Gaste kan 'n lieflike oordekte grasdak-sitarea buite geniet. Die buite-onthaalarea bied twee buitebeddens, piekniektafels vir etes en braaigeriewe. Dit is die perfekte plek om gedurende die dag in die Karoo-stilte te ontspan of snags terug te lê en die helder, sterbelaaide hemelruim te bewonder.
Skaduparkeerplek is beskikbaar vir gaste. Cindy Se Huisie is op dieselfde eiendom as Kom Kyk Cottage en Oasis Cottage geleë, wat dit ideaal maak vir gesinne of groepe wat dalk saam wil bespreek terwyl hulle steeds aparte privaat ruimtes geniet.
Cindy Se Huisie bied 'n outentieke Karoo-ervaring; rustig, huislik en outentiek - 'n aanbod vir gaste wat rus, eenvoud en 'n ware gevoel van plek in die Karoo soek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Chantal Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 75
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 118 Hugenoot Street, Merweville, 6940, Wes-Kaap
- Gaste dink Cindy Se Huisie het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
118 Hugenoot Street, Merweville, 6940, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang