Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Merweville

4.5 / 5  
volgens 79 resensies
Lees regte resensies van Merweville van 79 geverifieerde gaste.
Indien jy Merweville besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Merweville.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Merweville akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Merweville Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Merweville Akkommodasie

8 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Merweville

Karoo Vreugde is die ideale selfsorghuis vir 'n onvergeetlike gesinswegbreek in die sonderlinge, prentjiemooi dorpie Merweville. Dié drieslaapkamerhuis bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het ’n konin...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R990
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Merweville

Cindy Se Huisie is 'n bekoorlike selfsorgkothuis met regte ou, pragtige Karoomeubels en 'n lieflike atmosfeer. Dit is 'n ou Karoohuis met dik mure in die dorpie Merweville in die Groot-Karoo. Merweville het 'n algem...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R790
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Merweville

Kom Kyk Cottage is 'n oulike selfsorgkothuis in Merweville in die Groot-Karoo. Dit was oorspronkik een van die enigste algemene handelaars, maar is nou 'n unieke kothuis met baie bekoring en karakter. Merweville het...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R630
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Merweville

Springbok Lodge is in Merweville geleë en bied gehalteverblyf vir besoekers, sakereisigers en vakansiegangers. Die verblyf is naby alle geriewe in dié klein dorpie en is ideaal vir 'n gesinswegbreek of reünie. ...

Vanaf
R800
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Merweville

Die Ou Winkeltjie bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerkothuis op 'n erf in Merweville, sowat 159 km vanaf Beaufort-Wes. Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed e...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Merweville

Die Botes Huisie is 'n snoesige selfsorg-huis vir 4 gaste en bied 'n Karoo-wegbreek in Merweville. Die huis beskik oor 2 slaapkamers, badkamer-geriewe, 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea wat na 'n stoep lei. Die hoo...

Vanaf
R890
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Merweville

Oasis Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in die dorpie Merweville in die Groot-Karoo. Dit is 'n oorspronklike Karoohuis met dik mure. Merweville het 'n algemene winkel vir noodsaaklikhede, 'n slaghuis wat lams...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Merweville

Hartsrus bied gerieflike verblyf aan 8 gaste in Merweville in die rustige Karoo. Dié ruim huis beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer, ’n kombuis en ’n sitarea. Twee van die slaapkamers het elk ’n dubbelbed en...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Merweville

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaap Karoo, Groot-Karoo

Bloem Zyn Kraal Plaas is 'n plaas, 21 km buite Merweville. Die skaap- en wildsplaas is die ideale bestemming vir 'n rustige Karoo-wegbreek. Dié Kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badk...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kaap Karoo, Groot-Karoo

Die Opstal is 'n plaashuis wat onafhanklik van die kragnetwerk is, op die plaas Boorfontein 19 km vanaf Merweville. Ligte en 'n yskas wat met sonkrag werk word in die huis voorsien. Verblyf word in 2 kamers vir 4 ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]