6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Island Palm Drive, Jeffreys Bay, 6331, Oos-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Claptons 33 is 'n drieslaapkamereenheid in ’n sekuritetiskompleks op die strand in Marina Martinique, omtrent 3 km van Jeffreysbaai af.
Die eenheid het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede kamer het 'n dubbelbed en die derde kamer het 'n stapelbed. Die tweede en derde kamers deel 'n badkamer met 'n bad. Dit is ten volle toegerus en het 'n TV met beperkte DStv-kanale, insluitend sport en ’n DVD-speler in die sitkamer.
Gaste het toegang tot braaigeriewe op die dek.
Die eenheid bied manjifieke see-uitsigte waar jy die dolfyne in die golwe kan sien speel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Hannes Geverifieer
Eiendomme 16
Resensies 176
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Island Palm Drive, Jeffreys Bay, 6331, Oos-Kaap
- Gaste dink Claptons 33 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Island Palm Drive, Jeffreys Bay, 6331, Oos-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang