+114

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
3.4
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Reegan A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2026

Charming units for a beautiful stay in the mountains. Lovely new, clean and convenient unit. Bathrooms were great with good pressure and plenty of space. Kitchen had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raymond A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Peace and quiet, beautiful views, clean air and water, spacious and comfortable. We loved our stay. The location is stunning with beautiful views of the mountains. The hosts were attentive to our needs. The room (number 4) was well-appointed, spacious, and comfortable. The internet is strong, and the smart TV was a nice touch. The dirt road got muddy as a result of some significant rain during our stay. We were grateful that one of our hosts followed us with their bakkie to make sure we didn't get stuck in our little Toyota Etios. In the end, we made it in and out with no problem. We will be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matheus B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Baie lekker, skoon, stil en rustig. Baie lekker, stil en mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kirsten B
Kort verblyf
4.2
Mei 2026

Beautiful location, quiet and serene. It is a very beautiful location, the road was a little iffy, but we were warned about that. The only small problem we had was not having hot water on the first morning there, but while we were out, it was sorted out.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Martin H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Apr 2026

Die grondpad tot by die eenhede is bietjie sleg, maar die uitsig is baie mooi. Alles wat jy nodig het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Juan
Clarossouw
Beste Martin. Dankie dat julle by ons gebly het. Ons stem saam met jou dat die uitsig alles die moeite werd maak. Die 2.4km grondpad is maar 'n uitdaging as dit reën. Groete

Leona V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Mrt 2026

Verblyf beslis nie waarde vir geld nie, maar die uitsig het opgemaak daarvoor. Vir seker het ek meer verwag vir die prys wat betaal word. Ek het al by verskeie plekke gebly wat baie goedkoper is, maar baie meer gerieflik. Die yskasgeriewe is heeltemal onvoldoende. Geen bedkassies of lampies nie. Geen kas waarin jy iets kan uitpak nie, so jy moet heelnaweek uit jou tas leef. Baie ongerieflik om geen spieel in die badkamer te hê nie. Die stort het ongelooflik gelek. Die dak het gelek en ons bed het aan die eenkant sopnat geword. Daarvoor het gehelp om die duvet te gaan tuimeldroog. Een van die enkelbeddens se poot was ook uit en ons moes 'n ander poot uithaal om die bed te balanseer. Ons het dit ook gewys.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Juan
Clarossouw
Beste Leona. Dankie vir jou resensie. Ons is jammer jy het nie jou verblyf geniet nie. Ons gee aandag aan al jou punte. Net 'n nota dat ons 'n baie groot storm gehad het met baie reën in 'n kort tydjie. Groete

Carmen D
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Mei 2026

Teleurstellend. Die blyplek self was netjies en ruim. Ek sal wel voorstel dat daar in die beskrywing duidelik gemaak word dat daar 'n onaangename grondpad op pad na die blyplek is, glad nie geskik vir 'n algemene voertuig nie. Ons was in kennis gestel daarvan 48 uur voor ons verblyf. Dit was nadat ons reeds bespreek en betaal het. Die water het ook nie warm geword nie; selfs wanneer net die warm kraan oopgedraai is, was die water net louwarm. Dit het die stort baie onaangenaam gemaak in die Vrystaat se winter. Daar was ook WiFi, maar ons moes dit self opkoppel en die wagwoord was nie gegee nie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Juan
Clarossouw
Beste Carmen. Dankie dat julle by ons gebly het. Ons het intussen al 5 geysers nagegaan om te verseker alles is in orde vir ons gaste. Ons maak dit duidelik op ons eiendom beskrywing dat ons 'n bakkie of SUV voorstel vir die 2.4 km grondpad (die uitsig maak dit die moeite werd

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Juan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

S1028 Road, Ashgar Equestrian Estate, Clarens, 9707, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 26 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa19a29aefb6bc86c200c8509efee57edf303458287a285daf3bd7014abb26ea9f87c5e69e590a15242d417798d24f32f4ef1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 S1028 Road Ashgar Equestrian Estate 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.557015367558 28.448592398865
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang