Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Claybrook

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R30000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- Geen geraas of partytjies word toegelaat nie.
- Rook is verbode in die eenheid.
- Aktiveer asb. die alarm wanneer julle die perseel verlaat. Die eienaars is nie verantwoordelik vir enige verlies of skade aan gaste se eiendom nie.
- 'n Skoonmaakdiens is van Maandag tot Saterdag beskikbaar (uitsluitend openbare vakansiedae) en dis nie by die tarief ingesluit nie. Enige skoonmaakversoeke moet 24 uur vooraf gerig word. Sondae en openbare vakansiedae moet vooraf gereël word en dis teen 'n ekstra koste.
- Net gaste wat bespreek het word op die perseel toegelaat.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 85%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 5%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R8 771
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R8 771
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R8 771
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sedgemoreweg 1, Kampsbaai, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKSAushAGpKswSw8qDRMjqpnlqgtstXiEKwN6NzrIc3WPGjqYmC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 771 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 1 Sedgemore Road Camps Bay 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.947176 18.379123
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem