Villa Claybrook

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R30000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Geen geraas of partytjies word toegelaat nie.

Hierdie verblyf is nie kindervriendelik nie.

Die dienste van professionele swembadskoonmakers en 'n tuindiens word gebruik. Hulle het 'n gereelde besoekroetine, en die huishoudster of bestuursmaatskappy sal die besonderhede kan gee van die dae wat hulle werk,

Hierdie dienste is in plek om te verseker dat die verblyf in die goeie toestand bly. Die dae vir diens is almal vooraf gereël en kan nie verander word nie.

Slegs die persone wat hierdie ooreenkoms onderteken het, mag die verblyf gebruik.

Rook is binnenshuis verbode. Asbakkies word voorsien vir buitegebruik, so moet asb. nie die tuin met sigaretstompies bemors nie.

Let dat waterpyprook streng verbode is, beide binne en buite die verblyf.

Let asb. dat geen troeteldiere of diere op die perseel toegelaat word nie. Enige oortreding van hierdie klousule sal lei tot onmiddellike kansellasie van jou bespreking sonder terugbetaling, en die koste vir alle meubels/matte om professioneel skoongemaak te word, sal van jou breekskadedeposito afgetrek word, asook ekstra skade, insluitend die tuin en buite-areas.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 85%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 5%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 13 755
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 13 755
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 13 755
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Sedgemore Road, Camps Bay, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKSAushAGpKswSw8qDRMjqpnlqgtstXiEKwN6NzrIc3WPGjqYmC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R13 755 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 1 Sedgemore Road Camps Bay 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.947176 18.379123

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang