4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 46 Victoria Road, Clifton, 8005, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Clifton 1st Beach Apartment is 'n veilige selfsorgwoonstel in Clifton. Dit het 'n uitsig oor die strand en spog met pragtige sonsondergange.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Elke ruim slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Een slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort en die ander slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskassie, broodrooster, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na 'n oopplan-leefarea met 'n etenstafel met sitplek vir 6 en genoeg sitplek vir die hele gesin voor 'n platskerm-TV. WiFi-toegang is beskikbaar.
Skuifdeure lei na 'n balkon met 'n etenstafel met sitplek vir 8, 2 dekstoele, braaigeriewe en 'n uitsig oor die Atlantiese Oseaan. Dit is die perfekte plek vir familiebyeenkomste of om net lekker saam te kuier.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Damion Geverifieer
Eiendomme 46
Resensies 51
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 46 Victoria Road, Clifton, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink Clifton 1st Beach Apartment het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
46 Victoria Road, Clifton, 8005, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang