3 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - 57 Victoria Road, 301 First Beach, Clifton, 8005, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Clifton Beachfront Executive Apartment is in die kusbuurt, Clifton, in Kaapstad en bied gehalte-verblyf naby verskeie winkels, wêreldklas restaurante en strande. Dit is naby verskeie doendinge en besienswaardighede in die Moederstad.
Die woonstel het lugversorging en beskik oor 'n slaapkamers met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die slaapkamer lei na die balkon wat 'n gedeeltelike see-uitsig bied. Daar is 'n tweede aparte badkamer met 'n stort.
Daar is 'n moderne kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër.
Die oopplan-leefarea het sitplek, 'n enkelslaapbank vir 'n gas en 'n TV met DStv. Die sitarea lei na 'n balkon met glasskuifdeure en 'n liefike strand- en berg-uitsig. Daar is 'n etenstafel. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die woonstel het 'n omsetter wat ononderbroke kragtoevoer verseker.
Daar is parkeerplek in die straat. Veilige parkeerplek kan deel 'n ekstra koste gereël word indien daar beskikbaar is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Hertzog Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 15
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 57 Victoria Road, 301 First Beach, Clifton, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink Clifton Beachfront Executive Apartment het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
57 Victoria Road, 301 First Beach, Clifton, 8005, Wes-Kaap
Sien kaart- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang