Clifton Beach Studio
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 57 Victoria Road, Clifton, Cape Town, 8005, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Clifton Beach Studio is 'n selfsorg-eenheid in die veilige en sentraal geleë Clifton-woonbuurt in Kaapstad, naby Clifton se Blouvlagstrande en die belangrikste besienswaardighede aan die Atlantiese kus.
Die oopplan-ateljee bied slaapplek vir 2 gaste en sluit 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort in. Die eenheid het 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en 'n Nespresso-koffiemasjien. WiFi is beskikbaar, en handdoeke en linne word voorsien.
Gaste het toegang tot 'n privaat balkon met see-uitsigte. Die gebou is veilig en goed onderhou.
Nabygeleë besienswaardighede binne 20 kilometer sluit in Kampsbaai, Tafelberg, Seepunt-promenade en die V&A Waterfront. 'n MyCiTi-bushalte is buite die gebou geleë vir gerieflike openbare vervoer.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Candy Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 57 Victoria Road, Clifton, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
57 Victoria Road, Clifton, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang