4 gaste
2 slaapkamers
2 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Matjiesvlei Guest Farm, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Cloete House is op die Matjiesvlei Gasteplaas geleë en bied 'n outentieke Karoo-verblyf wat uit die 1800's dateer en met familiegeskiedenis wat deur die huidige eienaar gedokumenteer is, spog. Dit is die ideale keuse vir gaste wat van die stadslewe wil wegbreek en na 'n nederige en nostalgiese ervaring soek.
Dié kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed het. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n binnenshuise kaggel. Daar is ook 'n eetarea.
Die eenheid lei na 'n stoep met sitplek.
Die Damrivierkamp aan die skilderagtige oewer van die Gamkarivier geleë en is 'n hengelaarsparadys met 'n wye verskeidenheid visspesies, insluitend geelvis, swartbaars, paling en karp. Daar is ook watergate wat perfek is vir swem en roei. Gaste kan ook die Bôjaankop 4x4-roete wat na die bopunt van Bôjaankop lei en die asemrowende uitsigte oor die Klein-Karoo geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Selma Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 100
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Matjiesvlei Guest Farm, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
- Gaste dink Cloete Huis @ Matjiesvlei Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Matjiesvlei Guest Farm, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang