+19

6 gaste

1 slaapkamer

4 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 1304 Crayfish Avenue, Club Marina, Ifafa Beach, 4185, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Club Marina is 'n klein kusoord aan die suidkus van KwaZulu-Natal. Die huis is geleë in 'n veilige kompleks, net langs die prentjiemooi Ifafarivier. Die hoofstrand en getypoel is slegs 4 km van ons af.

Die huis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elkeen van die kamers het lugversorging. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n oond, mikrogolfoond, breekware en eetgerei, en ook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Die gerieflike sitkamer het 'n platskerm-TV en DStv-koppelpunt, so bring asb. jou eie dekodeerder en slimkaart saam. Daar is 'n groot veranda met 'n gas- en Weber-braai vir jou gebruik.

Die kompleks spog met omvangryke infrastruktuur, met 'n snoepie, restaurant en kroeg, gimnasium, waterwurm, 'n groot swembad vir volwassenes en 2 kleiner swembaddens vir kinders.

Let asb. op dat daar 'n 4 km grondpad is wat na Club Marina lei.


Kamer-opset

Slaapkamer

6

2 x Enkelbed / Driekwartbed

2 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Franklin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 1304 Crayfish Avenue, Club Marina, Ifafa Beach, 4185, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Club Marina het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 6)
Bespreek

1304 Crayfish Avenue, Club Marina, Ifafa Beach, 4185, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89eb00c44cf934d6142d8e689a971dfb9c67ee0ec0aca2108eb7a5addc3058d46b84873ae01e4f6d6df9e94bc7aa4c490f3a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 6) 35 5 1 5 1304 Crayfish Avenue Club Marina 4185 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-15:00 09:00 -30.4440522 30.6441451

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang