Coacher’s Courtyard Studio 403
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 17 Ryneveld Street, 403 Koetsierhuis, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Coacher’s Courtyard Studio 403 is 'n selfsorgwoonstel in Stellenbosch wat net oorkant die De Warenmarkt-restaurant geleë is. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n onvergeetlike wegbreek.
Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, wasmasjien, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die voordeur lei na 'n beskutte balkon waar gaste kan ontspan.
Veilige parkeerplek en gratis WiFi is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
VA Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 14
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 17 Ryneveld Street, 403 Koetsierhuis, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Coacher’s Courtyard Studio 403 het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
17 Ryneveld Street, 403 Koetsierhuis, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang