+40
Selfsorg in Plettenbergbaai

Goose Valley Y15

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Euodia R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Ongelooflik - dit tik al die boksies. Goose Valley Y15 was een van die beste plekkies waar ons al gebly het. Dit was silwerskoon, modern, die matras was ongelooflik gemaklik, die uitsig asemrowend, beddegoed en handdoeke van hoë gehalte. Alles was soos ons eie huis in 'n veilige golf estate met die klank van die see en voëls in die agtergrond. Daar is 'n speelplek met 'n trampoline en swembaddens vir die kinders, baie stil - nie baie mense nie. Daar's 'n lekker groot stoep waar mens die lagoon en see ver in die agtergrond kan sien. Ons het ook afgestap lagoon toe, pragtige natuur. Die gronde is baie goed na gekyk. Baie sentraal geleë. Die staff by die estate was super vriendelik asook ons host! Sal definitief weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Janosch Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 maande

Vanaf R4 400
60 % AF
R 4 400 R 1 760
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R4 400
60 % AF
R 4 400 R 1 760
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R4 400
60 % AF
R 4 400 R 1 760
per nag (plek vir 4)
Bespreek

N2, Unit Y15 Goose Valley Golf Estate, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57a42f04c013d538f96044edafd932c7b94b18cf4e82eb57aac41cd6a1ae8656a2f8d2b2ec40aaa43e86aaaf760de6fb411e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 400 nouVanaf R1 760 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 N2 Unit Y15 Goose Valley Golf Estate 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -34.028566929495 23.385518406253

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang